Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy AmaZink Live besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby AmaZink Live.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van AmaZink Live akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby AmaZink Live

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

The Stellenbosch Hotel spog met 'n puik ligging in die hartjie van die historiese dorpie Stellenbosch. Die hotel is gebou op grond wat toegeken is deur Goewerneur Simon van der Stel tussen 1692 en 1701. Die gebou is...

Vanaf
R2 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Coopmanhuijs is in 1713 gebou, een van die eerste spoggerige huise in die Stellenbosch se historiese hartjie. Vandag bied Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa luukse verblyf omring deur stylvolle winkels, galerye, muse...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Parfait at Jan Catz is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch. Dit is naby die universiteit en plaaslike winkels, markies en restaurante. Die eenheid bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers waarvan die een 'n e...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore LaGratitude is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in Stellenbosch-sentraal, stapafstand van fantastiese restaurante af. Die uitleg en dekor van hierdie pragtige tuiste is met sorg beplan en ontwerp. Avemo...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 3 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besiensw...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 190
R952
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

de Oude Meul Guest House se deure het in 1996 oopgemaak in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, galerye, Universiteit Stellenbosch-kampus en Coetzenburg Stadion. Ons het 6 kamers met lugvers...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

109 on Dorp is 'n luuks gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die hartjie van Stellenbosch. Dié woonstel het lugversorging en elke kamer het 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en die ander een met 'n stor...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Parfait at Koetsiershuis is 'n volledig toegeruste selfsorg-ateljeewoonstel. Dit is in die historiese middedorp in Stellenbosch geleë, net 3 minute se stap van Eikestad Mall af en naby verskeie restaurante. Dié ...

15% af Aanbod!
VanafR1 116
R949
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

The Vibe Dorp Street is in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, winkels, kunsgalerye en museums geleë. Dié ateljeewoonstelle bied moderne, kontemporêre B&B-verblyf aan gesoute reisigers. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 5919 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za