Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Applesbosch Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Applesbosch Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Applesbosch Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Applesbosch Hospital

Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Die Wartburger Hof Hotel is in die Natalse Middellande geleë, binne maklike bereik van Pietermaritzburg en Durban. Dit het 'n uitsig oor 'n dennewoud en golwende suikerrietplantasies. Wartburg is 'n ouderwetse vest...

Vanaf
R208
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Wellvale Resort bied volledig toegeruste selfsorgverblyf aan die gewilde Dolfynkus wat topklas, omgewingsvriendelike toerisme bevorder. Dit grens aan die Mvotirivier en spog met asemrowende uitsigte op die Nsikenibe...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KwaZulu-Natal, Verulam

Ons gesin besit en bestuur die gastehuis, 5 km van die King Shaka Internasionale Lughawe af. Ons het 'n groot tropiese tuin met 8 en suite-slaapkamers. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek van alles af...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

81 Manor Gardens is 'n moderne selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in 'n sekuriteitskompleks net 6 km van Ballito se strand af. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkame...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
B&B in Riyadh, Verulam

Nonkululeko Accommodation lê in die sondeurdrenkte dorpie van Verulam, net 13 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe. Hierdie instansie, wat privaat bestuur word, is gerieflik geleë, met maklike toegang to...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Natalse Middellande, Noord-Kaap

Summerhill Guest Lodge is in die middel van 'n welige en pragtige woud in die New Hanover-area in KwaZulu-Natal geleë. As jy op soek is na 'n plattelandse wegbreek of 'n vakansie-bestemming nie te ver van Pietermar...

Vanaf
R696
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Noordkus, Verulam

By Shapes of Africa bly gaste in 'n unieke, rustieke Zoeloe-rondawel wat uit natuurlike materiale gebou is wat uit Mount Moreland afkomstig is en deur ons eie plaaslike Zoeloes gebou is. Dit het pragtige uitsigte op...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ballito, Dolfynkus

Regal Inn Ballito is 'n hotel wat 20 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, op die drumpel van die Zimbali Gholfklub in die kusdorp Ballito geleë is. Verblyf word gebied in 5 kamertipes wat elk smaakvol ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterfall, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Kom voel tuis by Africa Whispers Country House; waar jy 'n eg Suid-Afrikaanse omgewing sal beleef. Die Country House is 12 km vanaf Hillcrest op Inandastraat net verby Waterval in die Chrestholme-area, op die grens ...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali, Ballito

Luxurious Sanctuary is nuut gemeubileer en is op die veilige Zimbali Coastal Eco-landgoed geleë. Dié selfsorg-eenheid het travertynteëlvloere. Die huis het 'n watervfonteintjie by die voordeur, daar is 'n dek m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1892 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za