Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Applesbosch Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Applesbosch Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Applesbosch Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Applesbosch Hospital

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 055
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Blue Largo 27 is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat net oorkant die straat van die strand in Westbrook geleë is. Westbrook is een van die min stil strande wat oor is op die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid bied s...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

The Zimbali Chalets bied luukse, ruim en privaat selfsorgverblyf in 'n pragtige inheemse kuswoud-omgewing. Hierdie chalets is in die hartjie van die internasionaal bekroonde Zimbali Coastal Resort se woudlandgoed ge...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

The Zimbali Chalets bied luukse, ruim en privaat selfsorgverblyf in 'n pragtige inheemse kuswoud-omgewing. Hierdie chalets is in die hartjie van die internasionaal bekroonde Zimbali Kusoord se woudlandgoed geleë. ...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

22 Sawubona is 'n ruim dubbelverdieping-chalet wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in Zimbali Coastal Forest geleë. Daar is 3 slaapkamers en slaapplek vir tot 8 gaste. Al drie slaapkamers het 'n koningingrootte-b...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R711
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Blue Largo 39 is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat net oorkant die straat van die strand in Westbrook geleë is. Westbrook is een van die min stil strande wat oor is op die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is id...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 475
R1 180
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Bali Hai 202 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Westbrook. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang en duik in. Dolfyne en walvisse maak ook gereeld hul verskyning. Dit is op die tweede verdieping g...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

3 Kenny Close is 'n lieflike en luukse woonstel wat direk op die strand aan die punt van Westbrook-strand geleë is. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met direkte toegang tot die strand vanuit die tuin en via 'n seku...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

45 On Hilary word deur die eienaar bestuur en is gerieflik naby Ballito se hoofstrand en 'n paar winkelsentrums geleë. Dié B&B beskik oor 2 suites wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die sui...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

22 Blue Largo is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks, 5 minute se ry vanaf Tongaat Strand aan die Noordkus. Dié kompleks is slegs ’n paar minute van die strand af. Dié woonstel is gemeubileer en is o...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

31 Blue Largo is 'n ruim, moderne woonstel teen die see met slaapplek vir 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Westbrook. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die hoof...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 590
R1 272
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Bali Hai 402 is 'n gemeubileerde woonstel in 'n seefront-kompleks in die dorp, Westbrook geleë. Dié prentjiemooi dorp spog met lang strande en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek by die see...

Vanaf
R1 639
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

10 Sunrise Beach is 'n selfsorgwoonstel aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus tussen Ballito en La Mercy. Dit is een van die grootste woonstelle in 'n veilige gebou wat net 'n entjie van die strand af geleë is. Hierdie ...

Vanaf
R3 587
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

14 Crossberry Lane HL244 is 'n gesinsvriendelike selfsorghuis in 'n doodloopstraat in die veilige Simbithi Eko Landgoed in Ballito. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is ook 'n oopplan-...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

11 Sunrise Beach is ‘n selfsorgwoonstel aan die Dolfynkus tussen Ballito en La Mercy. Dis een van die grootste woonstelle in ‘n veilige kompleks, wat net ‘n entjie van die strand af is. Dié woonstel het slaa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

34 Blue Largo is 'n lieflike woonstel vir 4 gaste teen die strand in Westbrook. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig vanuit 1 van die kamers, die sitkamer en die eetarea. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

10 Kenny on 120 North Beach Road is 'n selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks in Westbrook en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n pragtige, stil strand en is net 5 km vanaf B...

Vanaf
R1 945
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Bali Hai 601 is 'n volledig gemeubileerde woonstel wat verblyf in 'n kompleks met 'n see-uitsig in die dorp Westbrook bied. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne ...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

Simbithi Illala KSB1 bied selfsorgverblyf op die Simbithi Ekolandgoed. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Dié ruim dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorg...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Deja Blue is 'n stylvolle strandfrontwoonstel in die Blue Largo-kompleks in Westbrook waar gaste die seelug, see-uitsig en welige tuin vanuit die eenheid kan geniet. Dié bekoorlike woonstelletjie bied slaapplek aa...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Glenance Beach Cottage is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis by die see in Westbrook naby Ballito. Dié dorp is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n kusdorpie en spog met lang sanderi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80 van 1758 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za