Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Applesbosch Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Applesbosch Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Applesbosch Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Applesbosch Hospital

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

34 Blue Largo is 'n lieflike woonstel vir 4 gaste teen die strand in Westbrook. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig vanuit 1 van die kamers, die sitkamer en die eetarea. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 945
R1 653
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Bali Hai 601 is 'n volledig gemeubileerde woonstel wat verblyf in 'n kompleks met 'n see-uitsig in die dorp Westbrook bied. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

Simbithi Illala KSB1 bied selfsorgverblyf op die Simbithi Ekolandgoed. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Dié ruim dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorg...

Vanaf
R1 612
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Deja Blue is 'n stylvolle strandfrontwoonstel in die Blue Largo-kompleks in Westbrook waar gaste die seelug, see-uitsig en welige tuin vanuit die eenheid kan geniet. Dié bekoorlike woonstelletjie bied slaapplek aa...

Vanaf
R4 355
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Setai Set001 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks op die Zimbali Kuslandgoed. Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggr...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 710
R1 454
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Bali Hai 501 is 'n selfsorgwoonstel wat reg oorkant die strand in Westbrook geleë is. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied sla...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Blue Largo - Holiday Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n mooi see-uitsig. Die woonstel is in 'n kompleks in Westbrook, regoor die strand. Dié woonstel het 2 slaapkamers e...

Vanaf
R1 885
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westbrook, Noordkus

Bali Hai 303 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die pad van die strand in Westbrook. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel is op die derde verdieping, het 3 slaapkam...

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

19 Bona Bali is 'n vakansiehuis in die Zimbali Kusoord aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Daar is 2 koningingrootte-beddens en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Deepdale

Tuksumduin Guesthouse is 'n lugtige huis wat kort- en langtermynverblyf in Ballito aanbied. Dié gastehuis is 5 minute vanaf die strand, die Ballito Leefstylsentrum en die Junction Mall geleë. Daar is 3 kamers met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1656 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]