Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Applesbosch Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Applesbosch Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Applesbosch Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Applesbosch Hospital

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito Escape bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito, net 2,3 km vanaf Ballito se Willardstrand en net 900 m van Clarke Bay Strand af. Dié woonstel het 'n privaat...

Vanaf
R449
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

The Fölscher Sea View Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Ballito. Die eenheid spog met ’n see-uitsig en ’n lieflike tuin waar 'n hond lekker kan baljaar. Verblyf is beskikbaar is 2 eenhede...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Ons luukse gastehuis, geïnspireer deur die kenmerkende skoonheid van die Suid-Afrikaanse wingerde, en die land se ryk wingerdbou, is 'n vriendelike hawe in die kusdorp genaamd Ballito. Kom beleef wonderlike sonsond...

Vanaf
R4 565
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

Ilala HL62 is in die gewilde Simbithi Eko-landgoed geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie of kuier met vriende, aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Hierdie dakwoonstel het 3 slaapkamers en ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Sea Haven Unit 6 - Ballito, 'n selfsorgwoonstel in Ballito, is in een van die mooiste dele van die KwaZulu-Natal se kuslyn geleë en het ongerepte strande en warm water. Dolfyne baljaar in die branders en gaste kan ...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

12 Msintsi is 'n ruim en stylvolle selfsorg-eenheid in die veilige en gewilde Simbithi Eco Estate in Ballito. Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, pragtige voetslaanroetes, swembad, klubhuis, restaurant, tennisb...

Vanaf
R1 568
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Ilala HL150 is 'n selfsorgwoonstel met 'n puik ligging in die gewilde Simbithi Eko-Landgoed in Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis,-eetkamer e...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

39 Ilala is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Simbithi, 'n eko-landgoed van 420 hektaar tussen Ballito en Salt Rock aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Hier kan gaste alles ervaar wat die Noordkus bied - dit sluit wild...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Simbithi Eco Estate

1 Ezulweni is 'n selfsorgwoonstel in 'n eksklusiewe ontwikkeling met 12 eenhede op die veilige Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Die woonstel is op 'n heuwel geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die woons...

Vanaf
R2 755
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Sabuti HL152 is 'n moderne selfsorgwoonstel op die derde verdieping en is op die Simbithi Eko-landgoed in Ballito geleë. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf die hoofswemstrand en verskeie winkels. Die woonstel ...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

36 Barrington is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in die Barrington-kompleks aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Barrington is baie veilig en is naby Surfers- en Willard-strand. Dié ruim woonstel...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Deepdale

Garden Cottage on Zen is 'n pragtige tuinwoonstel in die mooi, subtropiese Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Die kothuis is net 850 m vanaf Willard-strand en 2,5 km vanaf 'n winkelsentrum. Die ateljeewoonstel beskik oor...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito's Best Kept Secret bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorp Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek met lang strande. ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Couta Cottage is in die gewilde kusdorp, Ballito, aan die Dolfynkus geleë. Ballito skuil in uitgestrekte suikerrietplantasies, KwaZulu-Natal se bekende groengoud, en word aan albei kante deur die warm water van die...

Vanaf
R2 197
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Simbithi Eco Estate

The Atrium 30 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Shaka's Rock, aan die KwaZulu-Natalse Dolfynkus. Dié veilige woonstel het uitstekende uitsigte oor die see en die warm Indiese Oseaan is net 500 m van die woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 106 tot 120 van 1753 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za