Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Applesbosch Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Applesbosch Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Applesbosch Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Applesbosch Hospital

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

36 Barrington is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in die Barrington-kompleks aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Barrington is baie veilig en is naby Surfers- en Willard-strand. Dié ruim woonstel...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Deepdale

Garden Cottage on Zen is 'n pragtige tuinwoonstel in die mooi, subtropiese Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Die kothuis is net 850 m vanaf Willard-strand en 2,5 km vanaf 'n winkelsentrum. Die ateljeewoonstel beskik oor...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito's Best Kept Secret bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorp Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek met lang strande. ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Couta Cottage is in die gewilde kusdorp, Ballito, aan die Dolfynkus geleë. Ballito skuil in uitgestrekte suikerrietplantasies, KwaZulu-Natal se bekende groengoud, en word aan albei kante deur die warm water van die...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Simbithi Eco Estate

The Atrium 30 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Shaka's Rock, aan die KwaZulu-Natalse Dolfynkus. Dié veilige woonstel het uitstekende uitsigte oor die see en die warm Indiese Oseaan is net 500 m van die woonstel ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

93 Ilala HL212 is 'n selfsorgwoonstel vir 'n gesin op die grondverdieping in die veilige Simbithi Eco Estate in die hartjie van Ballito, net 30 minute se ry van Durban af en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internas...

Vanaf
R1 580
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

22 Ilala HL278 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping op die Simbithi Eco Landgoed in die hartjie van Ballito. Dit is net 30 minute se ry vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Intern...

Vanaf
R2 635
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

83 Ilala HL279 is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die veilige Simbithi Eko-landgoed in die hartjie van Ballito, slegs 30 minute se ry vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lug...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ashley Beach House is 'n selfsorggesinshuis in Ballito. Die vakansiehuis het 'n asemrowende uitsig oor die see en die area vanuit meeste van die kamers. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

100 Barrington is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige, goed-onderhoude kompleks in Ballito, aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Hierdie kompleks is weg van die gewoel, maar tog naby Surfers en Willard Beach. D...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Blissful Ballito View bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en het lieflike uitsigte. Blissful Ballito View is in die veilige Sea Haven-kompleks in Ballito geleë. Die w...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die eienaar se woonstel is op die...

Vanaf
R2 370
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Sabuti HL48 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dit is net 'n kort motorrit van die hoofswemstrand en verskeie winkels af. Die woonstel het 4 slaapkamers en 2 badkamers en die h...

Vanaf
R2 026
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Sabuti HL15 is 'n moderne selfsorghuis in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Hierdie huis...

Vanaf
R2 097
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Sabuti HL16 is 'n selfsorghuis in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die Noordkus. Hierdie huis is smaakvol versier ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135 van 1758 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za