Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Avalon Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Avalon Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Avalon Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Avalon Springs

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

The Little Gem bied luukse selfsorgkothuise in die rustige, vreedsame Karoo, sodat gaste net heerlik kan ontspan. Die kothuise word omring deur berge en is stapafstand van 'n verskeidenheid restaurante, winkels en '...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Squirrels Corner is 'n gevestigde gastehuis in Montagu met 'n ontspanne, warm en vriendelike atmosfeer. Die gastehuis is sentraal geleë en die meeste belangrike plekke is stapafstand van ons af. Squirrels Corner b...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Wes-Kaap

@ Echeveria is in die hartjie van Montagu geleë en is loopafstand van verskeie winkels, uitstekende restaurante en al die geriewe. Dié privaat kothuis is op die eienaar se perseel geleë en beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

The Rustic Easy Stay Self-catering bied gerieflike verblyf in Montagu. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die tuinhuisie het 'n privaat ingang, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Linne en ha...

25% af Aanbod!
VanafR800
R600
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Karoo Huis bied gehalte verblyf in die historiese dorp, Montagu, en is ideaal geleë vir gaste om die doendinge en besienswaardighede in die area te verken. Verblyf word in 2 ruim en suite-slaapkamers met slaapplek...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Hotel in Montagu, Kaapse Roete 62

Die Montagu Country Hotel se koloniale Art Deco-boustyl herroep die styl van Parys in die 1920's. Die unieke ontwerp van die hotel is regdeur die gebou te sien en dra by tot die verblyf se ouwêreldse bekoring. Dit ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Koo Karoo Gaste-lodge in Montagu is sentraal geleë in die pragtige dorpie op die beroemde Roete 62. Dié Victoriaanse huis met groot, gemaklike kamers is 'n eeu oud. Daar is ook 'n koetshuis wat in 'n selfsorgkot...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

J's Audacious Living 2 is in die dorpie Montagu geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtig gemeubileerde huis, stapafstand van plaaslike kroeë en restaurante af. Verblyf word gebied in 7 kamers: 2 sla...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

The Vic 1906 is in die bekoorlike Montagu se middedorp geleë. Dit is 'n skilderagtige 200 km se ry van Kaapstad af en is omring deur die majestueuse Langeberge in die Wes-Kaap. Die verblyf bestaan uit 7 dubbelgas...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Carma Cottage is 'n privaat kothuis in 'n lieflike tuin in Montagu geleë, op die eienaar se perseel, omring deur berge. 'n Haarsalon en masseerterapeut is beskikbaar op die perseel en behandelings kan bespreek word...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1037 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za