Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Avalon Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Avalon Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Avalon Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Avalon Springs

Vanaf
R3 030
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Assegai Rest is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei in 'n afgesonderde ligging - ideaal vir gaste wat wil rus en ontspan. Assegai Rest is ook baie naby die klein, Bolandse dorpie, Robertson, propvol opwindende doe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Lancewood TiPi Lodge is geleë op 'n plaas aan die voet van die Langeberge. Dit word omring deur lieflike landerye en spog met pragtige berguitsigte. Assegai Rest Farm is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei, heerl...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ashton, Kaapse Roete 62

Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf en is 10 km vanaf Robertson geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby die verskeie besienswaardighede in die omgewing van Roete 62 soek....

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge en spog met 'n "geheime tuin" met allerlei vetplante en bome. Die plaas is net 9 km buite Robertson. Verblyf is beskikbaar in 8 kamers wat modern ingerig...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Excelsior Manor Guesthouse is 'n plaashuis wat tussen die wingerde van die Robertson Wynvallei op 'n werkende wynplaas geleë is. Die herehuis het 'n Kaap-Hollandse styl en was eers 'n gesinshuis wat onlangs opgekna...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Spanspek se Plek is in die hartjie van die wynvallei op die pragtige R60 geleë. Dis op 'n werkende plaas met 'n ryk geskiedenis wat naby verskeie wynplase, doendinge en besienswaardighede geleë is. Die akkommoda...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Word deel van die natuur by De Hoop Cottages, bekostigbare selfsorgverblyf op 'n plaas naby Robertson. Eric en Laetitia, die eienaars, nooi jou uit om te kom rus op hul pragtige en vreedsame plaas wat rustige verbly...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Glen Eden Farm is 14 km buite Montagu op Roete 62 in die rigting van Barrydale. Verblyf word gebied in 3 luukse kothuise, ‘n huis en 2 sigeunerwaens-kampplekke. Groepe en troeteldiere is welkom. Die huis en elke...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Roete 62

Die Kraaltjie is 'n selfsorg-plaaskothuis net 12 km buite Robertson op die R317. Dit is 'n lieflike plek vir die hele gesin en die ideale plek vanwaar jy alles wat die vallei bied kan geniet. Beskrywing: Dit is 'n...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pietersfontein, Kaapse Roete 62

New Beginnings Cottage is ‘n lieflike selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 en bied ‘n uitsig oor die dam en op die berge. Dié kothuis is apart van die hoofhuis en beskik oor 2 kamers. Die hoofslaapkamer het ‘...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1038 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za