Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hot Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hot Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hot Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hot Springs

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Country Cottages - The White House is 'n knus selfsorghuis, in Sanford, is ideaal vir 'n gesinsvakansie. 'n Groot houtdek kyk uit oor 'n deel van die dorpie en die rivier. Die plaasgrond en die rivier raam ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Genadendal, Wes-Kaap

Rambling Rose bied akkommodasie, ontbyt en middagete en is in Genadendal in die Wes-Kaap geleë. Dit het 'n gelisensieerde restaurant en kroeg. Dit is ideaal vir gaste wat onderweg na verskeie bestemmings. Akkommo...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Reed Cottage at Stanford is 'n stylvolle en luukse kothuis in 'n boomryke buurt in Stanford. Dit is naby die middedorp en die oewer van die Kleinrivier. Dié ouwêreldse dorpie bied 'n verskeidenheid winkels, galery...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Tranquillity Garden Suite is 'n gastekothuis op die eienaar se perseel in Stanford. Die kothuis is in 'n inheemse tuin en die perseel is oorkant die Kleinrivier. Dié gastekothuis het 3 privaat ingange en het slaa...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Lavenders Blue is 'n romantiese grasdak-kothuis in 'n welige tuin tussen groot mango-, avokado, suurlemoen- en koejawelbome. Die privaat tuin bied oorgenoeg ruimte vir balsport saam met die gesin, suutjies voëlkyk ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Osborne Cottages bied selfsorgverblyf en is in die hartjie van die historiese dorp, Standford geleë. Dié stil woonbuurt het 'n heerlike staproete by die kothuis wat gaste langs die Kleinrivier neem. Gaste kan ook ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Klipdrift Akkommodasie is op 'n plaas in die hartjie van die Overberg, net 28 km vanaf Caledon. Dis op die oewer van die prentjiemooi Keinrivier met 'n uitsig op die Akkedisberge. Dié groot plaaswerf is die ideale ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Still is in Stanford in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, vierwielmotorfiets-roetes, bierproe en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Phillipskop-bergreservaat, Pant...

Winter-
aanbod!
VanafR1 000
R667
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Amble Side is 'n ruim eenheid met 2 vertrekke in 'n lieflike tuin in die historiese omgewing van Stanford. Die eenheid grens aan die hoofwoning, maar het 'n privaat ingang en 'n stoep. Die slaapkamer het 'n koningi...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford, Wes-Kaap

The River House is 'n lieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis aan die oewer van die Kleinrivier in die stil Overbergse dorpie Stanford. Die huis bied 'n ontspanne wegbreek en pragtige uitsigte oor die Kleinrivier van...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Thistle Down is 'n woonstel op die boonste verdieping op die eienaar se perseel in die bekoorlike dorpie Stanford. Die perseel is naby die middedorp met sy unieke winkels en restaurante. Dié troeteldiervriendelik...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Mosaic Cottages is 10 km vanaf Stanford en is ideaal vir gesinne om ruimte, doendinge, gehaltetyd saam te spandeer op Hermanus se meer by die Mosaic Privaat Reservaat. Die kothuise is omring deur melkhoutboorde, fyn...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford, Wes-Kaap

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Stanford Holiday House is in die pragtige dorpie Stanford geleë. Die restaurante, stalletjies en die Kleinrivier is alles binne stapafstand. Stanford is geleë tussen Hermanus en Gansbaai. Die huis het 3 slaapka...

20% af Aanbod!
VanafR3 200
R2 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

The Hive is 'n moderne, gerieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis in die historiese dorpie Stanford. Die huis is ideaal geleë, net 20 tot 30 minute vanaf Hermanus en gewilde walviskyk-uitkykpunte. Die verblyf word ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Dragonfly Country Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Stanford. Die kothuis is 260 m vanaf Kleinrivier wat ideaal is om op sonnige dae uit te vaar, vis te vang en te swem. Di...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

10 Vleistraat is in die rustige dorp Stanford en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis, wat op 'n residensiële ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 260
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

The Blue House is in die bekoorlike, klein dorpie Stanford tussen Hermanus en Gansbaai in die Wes-Kaap geleë. Dit bied die ideale akkommodasie as jy die Overberg en die kus wil verken. Die huis het 2 slaapkamers m...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 950
R1 658
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Jou gasheer en gasvrou, Barry en Adrienne Jones, sal jou met aankoms ontmoet en verduidelik hoe om by die eiendom te kom. Volg die oprit na die ruim, veilige parkeerplek op die perseel vanwaar jy jou bagasie deur di...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 600
R1 067
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Jacaranda Cottage is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en 'n omheinde tuinbinnehof. Dit is in die middel van die erfenisstad Stanford geleë, en is stapafstand van alles in die dorp. Met die Kleinrivier wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100 van 4413 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za