Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Caledon Hot Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Caledon Hot Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Hot Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Caledon Hot Springs

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

Endless Vineyards Boutique Lodge is 'n boetiek-lodge op die Wildekrans Wynlandgoed, 'n kleinskaalse wynmakery naby die Botrivier in die Suid-Kaap. Dié wyne, wat die unieke koel klimaat van die omgewing weerspieël,...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Botrivier, Wes-Kaap

19 on 2nd Avenue is in Botrivier in die Overberg geleë. Dié kothuis is sowat 200 m van die restaurant en Botriverstasie af. Dis in 'n stil en rustige straat en bied 'n wonderlike uitsig oor die omgewing vanaf die...

Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Kaap

Rusty Gate Mountain Retreat is 'n spesiale plek om in die natuur te ontspan en af te skakel sonder enige stadsliggies. Dis die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n prentjiemooi ligging om hul siele te verkwi...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Phillipskop Mountain Reserve is teen die suidelike hange van die Kleinrivierberge geleë. Dié reservaat is 246 hektaar groot en net 30 minute se ry vanaf Hermanus en 10 minute van Standford af. Die uitsigte oor die...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die idilliese Heaven and Earth Equine Retreat in die hartjie van die wêreldbekende Hemel-en-Aarde-vallei. The Hayloft bied g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Goodwill Mountain Farm is reg langs die Kleinriviersberg met 'n pragtige uitsig oor die voorheuwels van die Stanfordvallei geleë, en bied 'n oorvloed inheemse fynbos, dennebos, wild, en rus en vrede waarin gaste hu...

Voorkeurvennoot
25% af Weeksdae!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap

High Season Farm is 'n skilderagtige plaas in Hermanus se Hemel-en-Aarde Vallei. Ons bied selfsorgverblyf in pragtige plaaskothuise. Ons mooi kothuise het elkeen slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke eenheid is smaakvo...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Stanford, Wes-Kaap

AfriCamps at Stanford Hills bied chalets en is op 'n boetiek-wynplaas 5 minute se ry vanaf Stanford geleë. Die instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike glanskamp-ervaring weg van die stad se ged...

25% af Laaste Kans!
VanafR4 000
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Wes-Kaap

MOSAIC Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Ons 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëll...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Oudekraal is 'n huis op 'n werkende plaas 26 km van Caledon en 30 km van Napier af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 4413 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za