Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cambridge Academy besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cambridge Academy.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cambridge Academy akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cambridge Academy

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Die Heuwel

Fountain Guesthouse is sentraal geleë in die veilige buurt Die Heuwel in Emalahleni/Witbank naby al die geriewe. Die gastehuis bied luukse verblyf in netjiese 2-enkelbedkamers en en suite-dubbelkamers. Die kamers...

Vanaf
R2 031
per nag, vir 2 mense
Hotel in Witbank, Die Heuwel

Yalla Yalla Boutique Hotel is in Witbank geleë en dis vernoem na 'n Arabiese sêding wat beteken: "Kom ons gaan!" Die gevoel van beweging, energie en opwinding wat gepaard gaan met daardie frase is iets wat elke re...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Die Heuwel

Egyptian Sands Guesthouse bied gerieflike kamers en professionele diens in Witbank. Dié gastehuis is in die hartjie van Witbank, halfpad tussen Johannesburg en Mbombela (Nelspruit), stapafstand vanaf die banke en d...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witbank, Die Heuwel

Isle La Breeze is 'n bekoorlike B&B in De Heuwel, Witbank. Die gastehuis is georiënteer rondom gesinne en is alombekend vir die persoonlike gasvryheid en gerieflike ligging. Ons hou daarvan om saam met ons gaste te...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Lodge in Witbank, Mpumalanga

Sleep-Time Guest Lodge is in Witbank naby Emalahleni Privaat Hospitaal, verskeie winkels en sowat 5 km van die Highveld Mall en The Ridge Kasino af geleë. Gemaklike verblyf is beskikbaar in 9 gastekamers wat elkee...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoëveld-park, Mpumalanga

DS Accommodation bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende in Emalahleni. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoëveld-park, Mpumalanga

Shandi is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 'n gesin van 4 in Emalahleni. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapel...

Vanaf
R635
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riverview AH, Mpumalanga

Cairos Guest House bied verskeie eenhede op 'n kleinhoewe in Riverview AH, Emalahleni / Witbank. Gaste kan die groot en suite-kamers en enkelkamers, of een van die 3 woonstelle bespreek. Die eenhede en kamers het d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Rock Art Guest House is in Witbank op die Hoëveld geleë en dis omring deur plaaslike steenkoolmyne. Daar is verskeie kragstasies en staalfabrieke in die omgewing. Daar is 10 gastesuites en elke suite is individue...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
B&B in Mpumalanga

Waterlus is 'n bekoorlike B&B wat skuil aan die oewer van die Olifantsrivier in 'n veiligheidslandgoed buite Witbank. Dié huis is binne maklike bereik vanaf die Witbankdam en die Witbank Natuurreservaat en Witbank...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 359 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]