Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cambridge Academy besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cambridge Academy.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cambridge Academy akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cambridge Academy

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Dié pragtige, nuwe gastehuis wat 14 gaste kan akkommodeer is geleë minder as 1 km vanaf Middelburg Inkopiesentrum met maklike toegang tot die N4 vanuit Johannesburg/Pretoria of van Nelspruit af. Die atmosfeer by...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Welkom by die statigste huis, Alveston Manor, wat in die prentjiemooi dorpie, Middelburg, geleë is. Met só 'n tradisionele naam is dit duidelik dat ons instansie spreek van 'n elegante era en Engelse tradisies. On...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aerorand, Mpumalanga

Kairos Home bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Middelburg. Ons het 7 aparte selfsorg-eenhede. Drie eenhede bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die vierde eenheid h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

The Orion is 'n unieke gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Hier sal jy gerief, sekuriteit en luukshede aantref, alles in een. Jou gasheer en -vrou, Lourens en Jackoline, sal tot jou diens wees o...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Mpumalanga

Diamond Rose Gastehuis bied lieflike verblyf in die dorp Middelburg in Mpumalanga en is lekker naby die Middelburg Mall, Loskopdam, Middelburg Country Club en Ribbokkloof. Verblyf is beskikbaar in 12 slaapkamers me...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

The Wild Olive B&B is in die hartjie van Middelburg geleë en bied maklike toegang tot die Middelburg Mall en die nuwe sakekern. Dit is die ideale oornagstop vir gaste wat na of vanaf die Krugerwildtuin reis. Verbl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gholfsig, Mpumalanga

Gasoline Alley bied bekoorlike oornagverblyf in Middelburg, 'n klein dorpie in Mpumalanga. Dié gastehuis beskik oor 3 slaapkamers met unieke temas wat deur voertuig-memorabilia, vulstasies of olie-blikkies geïnspi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gholfsig, Mpumalanga

Feathers is 'n unieke gastehuis in die lui dorpie Middelburg, Mpumalanga. Dit is langs die Middelburg Country Club and Golf Estate geleë. Hier word gaste bederf met puik akkommodasie en diens. Ons het 'n hele aan...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gholfsig, Mpumalanga

Pillars Self-Catering & Conferencing is in 'n stil voorstad van Middelburg, Mpumalanga, geleë en is perfek vir 'n vakansie of sakereisigers. Die verblyf bestaan ​​uit 6 eenhede wat volledig toegerus is vir sel...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Aero Lodge is 'n kommersiële gastehuis wat voorsiening maak vir die oordeelkundige sakeman en vakansieganger. Aero Lodge is in Aerorand, 'n stil voorstad, aan die suidwestelike kant van Middelburg in Mpumalanga gel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1227 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za