Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Camphors At Vergelegen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Camphors At Vergelegen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Camphors At Vergelegen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Camphors At Vergelegen

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Kaboodles is 'n ruim selfsorghuis met 'n uitsig op die Helderberg vir 4 gaste in die Erinvale Gholflandgoed. Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lieflike uitsigte oor die tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koninging...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR350
R263
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Morningside, Wes-Kaap

Myrtle Cottage is 'n gerieflike tuinkothuis vir 3 gaste in Morningside, Somerset-Wes. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbel- en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-komb...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Windermere Quinns Holiday Home is in Lourensford-weg in die rustige en pragtige dorp Somerset-Wes aan die voet van Helderberg. Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe kan binne ongeveer 30 minute per motor bere...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Morningside, Wes-Kaap

Magnolia House Cottage is tussen verskeie wynplase en die berge van Somerset-Wes op ’n perseel met Kaaps-Hollandse argitektuur geleë. Die kothuis het ’n privaat ingang en klein tuin met uitsigte op die berg va...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Morningside, Wes-Kaap

Beaumont Cottage bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in die stil en rustige woonbuurt Land en Zeezicht in Somerset-Wes. Hierdie kothuis is weggesteek agter die wingerdprieël op die terras van die eienaar se ei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Wes-Kaap

Cork Tree Cottage is aan die voet van die majestueuse Langeberge geleë en word omring deur historiese wynlandgoedere en Valsbaai se pragtige strande. Dit maak Cork Tree Cottage die ideale basis vir die verkenning v...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Luxury Winelands Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis in 'n veilige landgoed in Somerset-Wes. Die landgoed is 2 minute se ry vanaf die Erinvale Gholfklub en 5 minute se ry vanaf Verg...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Helderberg Rusplekkie is 'n tuinkosthuis op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die perseel is naby 3 bekroonde wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die Helderberg-area. Die kothuis beskik oor 1 slaapk...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Garden View is 'n ruim tuinkothuis wat ingerig is vir selfsorg. Dié kothuis is sentraal geleë in Somerset-Wes en naby gewilde gholfbane en wynplase. Garden View-kothuis het 'n privaat ingang en is omring deur 'n ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Helderzicht Cottage is 'n ruim, privaat selfsorgwoonstel in 'n stil, boomryke woonbuurt in Somerset-Wes. Dié eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegeru...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5781 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za