Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Canal Walk besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Canal Walk.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Canal Walk akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Canal Walk

20% af Aanbod!
VanafR1 640
R1 312
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

La Savina P2 is 'n woonstel in 'n luukse woonstelkompleks wat deel vorm van die Island Club-landgoed. Die woonstel het 'n buite-swembad met 'n palm-omheinde "eiland" en 'n uitsig oor die kanaal. Daar is ook 'n volle...

20% af Aanbod!
VanafR1 845
R1 476
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Capri 101 is 'n pragtig versierde tweeslaapkamerwoonstel in Island Club in die gegoede deel van Century City. Daar is slaapplek vir 4 mense. Die eenheid bied 'n groot verskeidenheid kenmerke soos uitsigte oor die wa...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Towers-Suite 508 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Manhattan Towers in Century City in Kaapstad. Dis 350 m vanaf Intaka Island en Canal Walk is net 250 m weg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in...

Vanaf
R1 173
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Manhattan Towers 507 by CTHA is 'n selfsorgvakansiehuis in Century City in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby heelwat geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Die woonstel...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Exclusive Apartment 212 Marjorca is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad. Hierdie stylvolle woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 516 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die moderne Waters Edge-gebou in Century City. Die woonstel is volledig gemeubileerd en het 'n uitsig oor die Intaka-eiland en kanaal. Waters Edge is reg langs Canal...

20% af Aanbod!
VanafR1 061
R849
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 219 is 'n selfsorgwoonstel op die rand van Intaka Island in Century City. Die woonstel is naby Canal Walk-winkelsentrum en bied 'n asemrowende uitsig vanaf die balkon wat uitkyk oor die bekroonde Intaka ...

Vanaf
R3 810
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Knightsbridge 105 is 'n ruim selfsorgwoonstel wat in Century City-buurt geleë is, slegs 12 km of 15 minute se ry vanaf Kaapstad, die V&A Waterfront en die Groenpunt Stadion. Dié woonstel is in 'n luukse gebied gel...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

The Residences is geleë by die ikoniese Crystal Towers in die hartjie van Century City. Die leefruimte in dié eenhede strek ver verby die grense van die gewone ontwerper-selfsorgwoonstel om die uitstekende geriewe...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

City Stay-woonstelle is in die hartjie van Century City, die ideale ligging vir 'n rustige wegbreek waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Die woonstelle bied 'n uitsig op Tafelberg, die kanaal of Intaka-eil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5674 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za