Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (51)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (50)

Resensies van Century City

4.6 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Century City van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Century City besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Century City.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Century City akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Century City Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Century City Akkommodasie

51 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR2 150
R1 505
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City

Geniet 'n lewe van luukse op die kanale wat die Intaka Natuurreservaat omarm, met die sagte geluide van lopende water en melodieuse voëlgesang in die agtergrond. Quayside 301 by CTHA is 'n pragtige eenheid met 2 s...

SPAAR 30%
VanafR1 375
R963
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City

Century on Lake is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge. Die eenheid is op die eers...

SPAAR 30%
VanafR1 720
R1 204
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City

Waterstone J101 by CTHA is 'n luukse selfsorgvakansiewoonstel in 'n moderne kompleks langs die Intaka Island-vleiland in Century City. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en...

SPAAR 30%
VanafR1 380
R966
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City

507 Manhattan Towers is 'n selfsorgvakansiehuis in Century City in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby heelwat geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Die woonstel is op d...

SPAAR 30%
VanafR3 075
R2 153
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City

Knightsbridge 902E by CTHA is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie geriewe. Dié w...

SPAAR 30%
VanafR1 720
R1 204
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City

Villa Italia 24-12 by CTHA is 'n moderne woonstel in Century City in Kaapstad. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&A Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n verskeidenheid eetervarings. Dit is ideaal ...

SPAAR 30%
VanafR1 720
R1 204
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City

Manhattan 808 by CTHA bied luukse selfsorgverblyf in Kaapstad met 'n uitstekende ligging naby die Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad. Die woonstel is oorkant Canal Walk Winkelsentrum wat 'n rits...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City

219 Mayfair is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby die Canal Walk Winkelsentrum en ander besienswaardighede. Dié woonstel is ten volle toe...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City

UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment bied moderne verblyf in Century City, Kaapstad. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met gehaltelinne ...

Vanaf
R672
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City

Waterstone West A103 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century Cite geleë, met groot balkonne en toegang tot vervoer is naby. Dié kompleks grens aan die kanaal en is 'n paar minute se stap vanaf di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Century City akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...