Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Canzibe Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Canzibe Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Canzibe Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Canzibe Hospital

Vanaf
R1 760
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Port St Johns, Grens Area

Fishermans Cave is in Port St Johns, langs die Wildekus geleë. Hier vier die ongerepte natuur hoogty soos digbegroeide woude en diep klowe die wortelboom-moerasse en branders van die Indiese Oseaan ontmoet. Hierd...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port St Johns, Grens Area

Kingfisher Cottages is net 'n paar meter van Long Beach af by Agate Terrace aan die einde van 'n lang grondpad. Dié 2 kothuise skuil in 'n tropiese tuin en het plek vir 6 of 11 gaste. Altwee kothuise het stoepe en ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port St Johns, Grens Area

Geckos Place bied 'n hele rits akkommodasie-opsies. Gaste kan kies tussen 'n gesinskothuis vir 6 mense, 2 karavane en 5 bykomende kampplekke wat almal omring word deur pragtige woude - boonop is dit stapafstand van ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Amathole-distrik, Grens Area

Nqabara Eco River Lodge is aan die oewer van die Nqabara-rivier in die omgewing van Dwesa aan die Wildekus geleë. Die lodge is baie naby die riviermonding, daar is 1800 hektaar van natuurlike woud en gaste kan heer...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lusikisiki, Oos-Kaap

Cosy Posy Boutique Hotel is in die hartjie van die Oos-Kaap in Lusikisiki, aan die Wildekus. Die gashere sien uit daarna om hul gaste te verwelkom. Dié intieme boetiekhotel bied verblyf in Standaard-, Deluxe-, Exe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Tilongo, Grens Area

Mbotyi Mountain Bush Camp skuil aan die randjie van die Ntsubane-woud met 'n uitsig oor die Mbotyi-riviermonding in die Pondolandberge aan die kus. Dié boskamp is sowat 15 km vanaf Lusikisiki, die naaste dorp. Di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Amathole-distrik, Grens Area

The Village Lodge is 'n plattelandse lodge in Idutywa, 'n dorp in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar is 14 luukse kamers, 2 koningkamers, 3 sakpaskamers, 2 drieslaapkamer-chalets en 'n vierslaapkamer-chalet. Elke...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Oord in Wildekus, Transkei

Mazeppa Bay Hotel is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf in 'n omgewing met palms en tropiese plante en spog selfs met sy eie eiland. Mazeppa Bay Hotel het gesins- of dubbelkamers asook 2 witte...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Transkei, Grens Area

Transkei Beach Cottage is 'n grasdak-rondawel wat aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond, geleë is. Barry, jou gasheer, woon op die perseel en is altyd daar om te help. Die rondawel het slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 31 tot 39 van 39 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za