Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Canopy Tour besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Canopy Tour.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Canopy Tour akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Canopy Tour

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vyeboom, Wes-Kaap

Welbedacht Die Tuin bied selfsorgkothuise op 'n privaat plaas in die Vyeboomvallei. Dis net 25 minute se ry vanaf Elgin en Grabouw. Welbedacht Die Tuin het 3 kothuise met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke losstaande ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

Hierdie gastehuis is op Elgin Grabouw-buiteklub se gronde geleë en word omring deur die Hottentots-Hollandberge in die noorde en die Kogelberg Biosfeerreservaat in die suide. Ons pragtige selfsorgeenheid beskik o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Homestead At Boesmansrug bied lieflike selfsorgverblyf op 'n appel- en peerplaas in die hartjie van die Vyeboomvallei. Dié plaas word deur 'n familie bestuur. Verblyf word in die Opstal vir 7 gaste en die Anneks v...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

Stonepeak Mountain Lodge het 3 selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas in Grabouw. Dit is 'n aktiewe plaas wat met volhoubare beginsels en permakultuur bedryf word. Die Out of Africa-opstalplaas bied slaapplek aan 7 g...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Trail's End is 'n unieke hotel wat met puik verblyf en lieflike konferensiegeriewe spog. Die hotel is in die hartjie van die beeldskone Elginvallei in Grabouw geleë. As jy avontuur en gesondheid hoog op die prys st...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin, Wes-Kaap

Avolonte Lodge is op groen grasperke en tuine wat 1,5 ha groot is. Dis op die Kliprivier geleë in ’n stil, veilige area van Klipkop bokant Grabouw. Dié bekoorlike grasdakkothuise word omring met woude en majest...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

Klip River Cabin is 'n selfsorgkothuis op die Worcester-pad op die oewer van die Kliprivier in Grabouw. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste. Dié kothuis is volledige gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages is in Grabouw gelee en is perfek vir gaste wat wil ontspan vir die naweek. Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat slaapplek vir 6 gaste het. Dit sluit die Agapanthus en Aloe Kothuise ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

William Everson Wines is in Grabouw en bied gehalteverblyf in 'n oornagkamer en selfsorgkothuis. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die N2-hoofweg, doendinge en besienswaardighede. Die gastekamer beskik oor '...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Villa Exner is 'n eksklusiewe, klein boetiekhotel wat sentraal geleë is in Grabouw in die Elginvallei in die Wynlande. Boonop is dit net 40 minute se ry van Kaapstad af. Die hotel is die ideale basis vanwaar die be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5871 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za