Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Columbine Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Columbine Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Columbine Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Columbine Nature Reserve

Weeksdag-
aanbod!
VanafR850
R567
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Sea Shack bied 'n unieke, omgewingsvriendelike glanskamp-ervaring op die randjie van die water in die Cape Columbine Natuurreservaat. Daar is 10 pragtige huisies. Saans sus die see jou aan die slaap en soggens word ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Dune Ridge Cottage is 'n intieme, luukse selfsorg-ateljeekothuis wat aaneengeskakel is met die Dune Ridge Main House. Dié kothuis is privaat en het sy eie ingang. Die perseel is op die strandfront net oorkant Bekba...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Dune Ridge Main House is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis op Bekbaai se strand, in Paternoster geleë. Die eenheid het 'n panoramiese 270°-uitsig oor die see. Die huis is 2,4 km vanaf die Columbine Natuurreservaat e...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paternoster, Weskus

Tolbos 7 is 'n selfsorgvakansiehuis op Bekbaai se strandfront in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié dorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat op soek is na 'n...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

The Oystercatchers' Haven is op die strand in Bekbaai, Paternoster en bied rustige verblyf met 'n ononderbroke uitsig oor die see en die Columbine Natuurreservaat se kuslyn. Dié gastehuis bied 'n gemeenskaplike s...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Dunesberry is 'n bekoorlike en stylvolle kothuis net 50 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster. Paternoster is aan die Weskus geleë en dis 'n weergalose vakansiebestemming.Dié eenheid bied slaapple...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Stay in Hocus Pocus Cottage is 'n netjiese, afgewitte selfsorgkothuis in Paternoster 3 strate en sowat 1 minuut se stap van die see af. Die kothuis is op die eienaar se perseel. Die plek is baseer op die ou wester...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

Smugglers' B&B bied verblyf in die stil dorpie, Paternoster en is net 50 m van die strand af geleë. Die B&B het verskillende verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers wat elegant versier is. Elke kamer het 'n unieke...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Gonana Guesthouse bied B&B-verblyf in Paternoster op die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met onbelemmerde uitsigte oor die oseaan, die Columbine Natuurreservaat se kuslyn en die Cape Columbine Vuurtoring. H...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Klipmossel is bied moderne selfsorgwoonstelle in Bekbaai, Paternoster en dis sowat 300 m vanaf die strand. Klipmossel bied verblyf in 2 boonste woonstelle, Kaneel en Bokoog, en elkeen bied slaapplek aan 4 gaste. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1129 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za