Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Castle Of Good Hope besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Castle Of Good Hope.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Castle Of Good Hope akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Castle Of Good Hope

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Vanuit die hoë vensters van die eenslaapkamerwoonstel, Mutual Heights 811, kan gaste die uitsig op Tafelberg en van Kaapstad se mees ikoniese geboue, insluitend die Kasteel van Goede Hoop, Grand Parade en die stads...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Acacia Place is 'n pragtige en luukse eenslaapkamer-solderwoonstel in die middel van Kaapstad met talle vensters en vars en kalm versierings. Dit bied 'n egte, kosmopolitiese leefstyl waar skoon lyne en mod...

10% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode AfriNest is in die hartjie van Kaapstad in die art deco Mutual Heights-gebou geleë. 'n Unieke interne kenmerk van dié gebou is die groot hoeveelhede lig wat die binnehof instroom en die woonstelle wat ron...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Jy weet jy is in die hartjie van Kaapstad by Afribode Antares Apartment wanneer jy by die slaapkamervenster uitkyk en 'n blik oor die stad kry soos ou kerktorings skouers vryf met moderne nuwe hotelle. Antares Apar...

10% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Cape Citi-Loft is 'n groot tweeslaapkamerwoonstel op die 7de vloer van die mooiste Art Deco-gebou, Mutual Heights. Dié sonnige woonstel bied pragtige uitsigte op Tafelberg, Leeukop, Kasteel de Goede Hoop e...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Citi-Loft is ’n eenslaapkamerwoonstel op die neënde verdieping van Kaapstad se mooiste "art deco"-gebou Mutual Heights en bied uitsigte op Tafelberg en die historiese dele van die stad. Die slaapkamer ...

10% af Aanbod!
VanafR990
R891
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Quiver Tree Loft is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n hoë plafon, oorspronklike kunswerke, en funky, primêre kleure. Dié woonstel skuil in die historiese hartjie van Kaapstad met sy multikulturele atmosfeer en lewe...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Mutual Heights 810 is 'n pragtige solderwoonstel in die Mutual Heights-gebou in Kaapstad se middestad. Dit bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en historiese geboue. Dié woonstel het 'n dubbel-volume h...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Mutual Heights 715 is 'n eenslaapkamerwoonstel op die sewende verdieping met uitsigte op Tafelberg en verskeie histories geboue in Kaapstad. Die hoë vensters, parkethoutvloer, dubbelvolume-plafon en solder...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Die vars en helder versierings van hierdie dakwoonstel verwelkom jou na die Kaap se stadskern in een van die keurigste Art Deco-geboue in die Moederstad. Die mezzanine-vloer in die slaapkamer word bereik via 'n sp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5624 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za