Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cathcart Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cathcart Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cathcart Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cathcart Hospital

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cathcart, Grens Area

Gig BB and Selfcatering is 'n houthuis in Cathcart, 'n dorpie aan die voet van die Windvogelberge. Verblyf word in 4 en suite-slaapkamers gebied. Daar is 3 gastekamers met slaapplek vir 3 gaste. Elke kamer het 'n d...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Cathcart, Grens Area

Old Oaks Bed & Breakfast is in Cathcart in die Oos-Kaap geleë. Hierdie klein plaasdorpie is in 1876 gevestig en kyk uit oor die Windvogelberg. Old Oaks bied aan gaste 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Daar is 'n e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cathcart, Grens Area

Intaba Centre of Arts is 'n ou klipgebou in Cathcart in die Oos-Kaap. Dit is in 'n stil omgewing geleë en is ook gerieflik naby geriewe soos kafees, vulstasies, 'n supermark en spaza-winkels. Intaba Centre of Arts ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Kildare Self-Catering Cottage is op 'n pragtige, produserende plaas naby Hogsback geleë. Die verblyf is ongekunsteld en daar is geen elektrisiteit nie, maar die eenheid is ingerig met gastoebehore en paraffienlampi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Lowestoffe Country Lodge is 'n wegbreekplek met selfsorggeriewe met die Elandsberge in die agtergrond. Die omgewing bestaan uit uitgestrekte grasveld en kliprantjies wat kronkel na die rivier. Hierdie wonderskone na...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Misty Oaks Selfsorg Eenheid is 'n ouwêreldse kothuis op 'n rustig plaas tussen Hogsback en Cathcart. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte op die berge en is ideaal vir gaste wat omring wil word deur skilderagti...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Grens Area, Oos-Kaap

Imvani Country Inn bied B&B-verblyf op 'n plaas in privaat besit, net 20 minute buite Queenstown. Die lodge is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver van die stad se gedruis af met wildkyk-gel...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Eagles Ridge Country House is in Stutterheim in die Oos-Kaap. Daar is plek vir 35 mense wat deel vir funksies of spesiale geleenthede. Dit spog met beeldskone tuine, uitsigte en 'n skitterende swembad. Daar is 12 r...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stutterheim, Buffelstad

The Shire Eco Lodge is op die randjie van die inheemse Xholora-bos in die Amatola-gebergtes geleë, naby Stutterheim. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en avonturiers, en die stilte en nabyheid aan...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Kaap

Maweni Lodge skuil tussen berge en is 25 km vanaf Queenstown in die Oos-Kaap. Die lodge lok menige gas met sy rustigheid, uitsigte en tuisgekookte maaltye. Dié verblyf is veral geskik vir groepe of gesinne wat doen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 85 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za