Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cathedral Peak Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cathedral Peak Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cathedral Peak Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cathedral Peak Nature Reserve

Vanaf
R3 230
per nag, vir 2 mense
Hotel in Drakensberge, Sentraal Drakensberge

Cathedral Peak Hotel is sowat 250 km vanaf Durban en 400 km vanaf Johannesburg en word deur 'n familie besit en bestuur. Dit bied ongeëwenaarde toegang tot die Drakensberge, binne 'n Wêrelderfenisgebied. Ons maak ...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Vultures View bied ongelooflike uitsigte oor die Champagne-vallei en is in die Bergview Privaatlandgoed, 'n eko-landgoed in die sentrale Drakensberg geleë. Verblyf word gebied in 3 kothuise met slaapplek vir 6 ga...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë, en bied B&B- of selfsorgverblyf op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin wat oor die Bell Park-dam uitkyk. Alhoewel...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Birdsong Cottage is teen 'n heuwel geleë wat uitkyk oor die woud en laer hange van die berg. Die Champagne Valley is sentraal geleë en is 'n uitstekende vakansiebestemming net 2 ure van Durban en 3-4 ure vanaf Joh...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

iKhayalamafu Mountain Reserve bied bekoorlike selfsorghutte aan die bokant van Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied. Verblyf by iKhayalamafu Nature Reserve is beskikbaar in 2 eensl...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Die Birdsong cottage is onlangs opgeknap en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Dis geleë in die privaat Bergview landgoed in die skilderagtige Champagne-vallei en talle plaaslike besienswa...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Birdsong Cottage Nr 2 is 'n luuks uitste in Bergview, in die hartjie van die Sjampanjevallei in die Drakensberge. Dié vierslaapkamerhuis is ingerig met die oog om gerief en styl. Die huis het gerieflike slaapplek ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Lakeview Cottage in Drakensberg is in die hartjie van die Champagne-vallei in die sentrale Drakensberge geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 8 en is aan die oewer van die Bellparkdam naby die ingang na die Calfarg...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Berg Treat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiekothuis op Bergview Estates, 'n natuurreservaat wat aan die Ukhahlamba Wêrelderfenisgebied grens. Gaste kan berguitsigte van dié drieslaapkamerkothuis af ge...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 6 mense
B&B in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Clivia Hill is geleë langs die Bell Park Dam in die sentrale Drakensberge se Sjampanjevallei in KwaZulu-Natal, en bied selfsorg- of B&B-verblyf in 'n rustige en skilderagtige omgewing. Die grasdakkothuis, met geri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 535 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za