Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ceza Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ceza Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceza Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ceza Hospital

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
B&B in Zululand, KwaZulu-Natal

Entenhle B&B is in die hartjie van Ulundi geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige blyplek. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met seker...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zululand

Ntibane Bushveld Hideaway skuil tussen Zululand se heuwels in die Hlomohlomo-area in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ware Afrika-boswegbreek soek. Die lodge bied 3 klipkothuise aan die dam se oewer. 2...

30% af Aanbod!
VanafR5 170
R3 619
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Die Babanango Wildreservaat is 50 km vanaf Vryheid in die malaria-vrye noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die reservaat spog met 22 000 ha ongerepte wildernis wat net wag om deur bewarings- en natuur-entoesia...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Ulundi, Zululand

Marietjies Gastehuis bedien al sedert 2005 die gemeenskap van KwaZulu-Natal. Ons spesialiseer in vriendelikheid en ons personeel bied kwaliteit en betroubare diens waarop jy staat kan maak. Ons vriendelike en profes...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Intibane Lodge skuil in die ongerepte Vallei van die Konings en is vernoem na die Zoeloe-woord wat "vlakvark" beteken. Die lodge is 'n wild- en veeplaas wat privaat besit word en net 17 km suid van Ulundi op die R66...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongola, Olifantkus

Ndlovukazi River Chalets is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Pongolastreek in die noorde van KwaZulu-Natal. Daar is 3 selfsorg-chalets. Die chalets Nyathi en Mkhombe het elk ’n koninggrootte-bed of 2 enk...

30% af Aanbod!
VanafR5 170
R3 619
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Babanango Game Reserve - Babanango Valley Lodge is 'n luukse safari-lodge in die Babanango Wildreservaat in die hartjie van Zoeloeland. Die lodge is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n wegbreek buite d...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Black Horse Lodge is in 'n prentjiemooi vallei net 7 km buite Vryheid op die R69 geleë. Die plaas se pragtige tuin en die rustige omgewing skep 'n gevoel van rus en vrede. Plaasdiere dra by tot die lekker atmosfeer...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vryheid, KwaZulu-Natal

Mpofini Game Lodge is 4,5 km buite Vryheid op die Slagveldroete geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf in 4 gastekamers wat stapafstand vanaf die gelisensieerde sportskroeg en restaurant op die perseel is. Elke...

Spesiale Aanbod!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Tugam Game Farm bied selfsorg-chalets en is op 'n privaat wildsplaas ongeveer 24 km vanaf sentrale Pongola. Die plaas spog met 'n netwerk van 4x4-roetes en wild. Verblyf word gebied in 2 kampe - Matumi, 'n privaat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 147 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za