Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Chapman's Peak Drive besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Chapman's Peak Drive.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chapman's Peak Drive akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Chapman's Peak Drive

Vanaf
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Flora Bay is in 'n beskutte area net onder die wêreldbekende Chapman's Peak Rylaan, slegs 'n paar meter van die see af, geleë. Flora Bay Resort spog met sy eie privaat, afgeleë strand en rotspoele met pragtige gr...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

House Cherry is op 'n unieke plek geleë in Houtbaai bokant die wêreldberoemde Chapman’s Peak. Dit is knus weggesteek in die berge met 'n uitsig oor die baai. House Cherry is 'n puik vakansiebestemming vir paartj...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

8 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n bekoorlike kusgebied van Kaapstad. Dit is net 20 minute se ry vanaf die middestad en al sy top besienswaardighede. Houtbaai het 'n landelike atmosfeer omring deur...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Apartment 26 on Beach is 'n luukse strandwoonstel in die The Village-kompleks op die eerste verdieping en dit bied onbelemmerde, asemrowende see-, strand- en baai-uitsigte vanuit die leefarea, hoofslaapkamer en groo...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Beach Break is in die hartjie van Houtbaai, 'n skilderagtige kusdorpie in Kaapstad, teen die voet van Chapman's Peak geleë. Die strand is net 'n minuut se stap ver, op 'n geplaveide wandelpaadjie. Die luukse tweesl...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Villa La Louise is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in die bekoorlike kuswoonbuurt, Houtbaai, geleë is. Dié herehuis het fenomenale uitsigte oor die strand en see. Dit is in die Hillcrest Estate in Houtbaai geleë en ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

7 The Village Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Houtbaai geleë is. Die kombuis het 'n binnenshuise, verhitte swembad en veilige kelderparkeerplek. Hierdie sma...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

At 22 The Village on Beach is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n pragtige kuswoonbuurt in Kaapstad. Dis ideaal geleë net 20 minute vanaf die middestad en al die gewilde besienswaardighede. Houtbaai het 'n plattela...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

44 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, 'n pragtige kusvoorstad van Kaapstad. Dis net 20 minute se ry vanaf die vernaamste besienswaardighede in die middestad. Houtbaai skuil tussen die helderblou see en ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

31 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai, een van Kaapstad se kusbuurte. Dit is ideaal geleë en is sowat 20 minute se ry vanaf die middestad en alle top toeriste-besienswaardighede. Houtbaai het 'n plattel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5179 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za