Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (130)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (112)

Resensies van Houtbaai

4.7 / 5  
volgens 157 resensies
Lees regte resensies van Houtbaai van 157 geverifieerde gaste.
Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Houtbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houtbaai Akkommodasie

125 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Naweke!
VanafR1 700
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Houtbaai

Riverside Boutique Hotel is in die pragtige vallei Houtbaai in Kaapstad geleë. Verblyf word in 5 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 30 gaste. Elke eenheid het ’n TV met DStv, lugversorging en WiFi. Gaste h...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Bullrush Cottage is in 'n inheemse tuin op 'n stil, veilige landgoed met 'n hek in Houtbaai geleë. Dié tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suit...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

House Cherry is op 'n unieke plek geleë in Houtbaai bokant die wêreldberoemde Chapman’s Peak. Dit is knus weggesteek in die berge met 'n uitsig oor die baai. House Cherry is 'n puik vakansiebestemming vir paartj...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Ryedale Cottage is 'n luukse kothuis op 'n perdeplaas met hoenders, honde en 'n kat in Houtbaai. Die kothuis het 'n balkon wat na 'n swembad met berguitsigte lei. Daar is vars melk en koue fonteinwater in die yska...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

Welkom by Chateau Neuf du Cap, 'n klassieke Franse huis teen die hange van die pragtige Houtbaai-vallei agter Tafelberg. Ons ligging is die ideale basis vanwaar Kaapstad se besienswaardighede en die Skiereiland verk...

33% af Naweke!
VanafR1 760
R1 173
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

Hoog teen die berghange wat uitkyk oor Houtbaai se vissershawe, is die enigste geluide wat jy sal hoor die gekwetter van voëls en, per geleentheid, plonsgeluide in die koidamme. Cap Serein is onlangs in die Provens...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

Tarragona Lodge is 'n 4-ster lodge wat ook as 'n trou venue gebruik kan word. Die lodge is teen die suidelike hange van Tafelberg (een van die 7 natuurwonders van die wêreld) in Houtbaai aan die Atlantiese kus gele...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Hout Bay Gem is 'n selfsorgwoonstel in die Summerville-kompleks in Houtbaai en is net 20 km van Kaapstad af. Gaste het toegang tot die hele 80 m² eenheid op die boonste verdieping. Die woonstel het slaapplek vir 2...

33% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 013
per nag (plek vir 2)
B&B in Houtbaai

The Salt House is 'n gastehuis met 8 slaapkamers wat tussen die berge en oseaan in Houtbaai geleë is. Dié gesinsvriendelike gastehuis is naby aan die Constantia-wynroete, Houtbaai se strand en die hawe. Die verb...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Houtbaai

Villa La Louise is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in die bekoorlike kuswoonbuurt, Houtbaai, geleë is. Dié herehuis het fenomenale uitsigte oor die strand en see. Dit is in die Hillcrest Estate in Houtbaai geleë en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde aantreklikheid vir plaaslike en internasionale toeriste....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...