Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Citrusdal Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Citrusdal Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Citrusdal Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Citrusdal Hospital

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Pecan Nut Cottage is in Citrusdal geleë, 'n klein dorpie tussen die Piekenierskloofberge en die Sederberge. Dit is minder as 200 km van Kaapstad af en bied 'n unieke ligging vol natuurskoon, geskiedenis, waterweë ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Citrusdal, Sederberg

Middelpos Manor is op 'n historiese plaas, sowat 1 km buite die dorp, geleë. Selfsorgverblyf is beskikbaar, maar 'n heerlike plaasontbyt is ook beskikbaar. Verblyf word in 3 unieke kamers gebied. Elke kamer het lu...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Citrus Creek Chalets and Camping is op die buitewyke van die bedrywige dorpie, Citrusdal. Die eiendom is langs die Olifantsrivier en die bekende Citrusdal Gholfbaan. Verblyf by Citrus Creek Chalets is beskikbaar i...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Citrusdal, Sederberg

Citrusdal Country Lodge word deur 'n gesin besit en is in Citrusdal geleë. Dié dorpie is minder as 2 uur vanaf Kaapstad geleë en bied pragtige natuurtonele, geskiedenis, waterweë en lekker berg-avonture. Daar i...

Vanaf
R520
per nag, vir 1
B&B in Citrusdal, Sederberg

Aan d'Oewer is 'n drie-ster-B&B, geleë op die rand van die dorp in 'n lieflike tuin. Dit kyk uit oor die gholfbaan met die pragtige Piekenierskloofberge as agtergrond. Aan d'Oewer is die ideale tuiste-weg-van-die-...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Citrusdal, Sederberg

Middelpos Camping Villages is die ideale kampeerterrein vir gesinne of 'n groep vriende wat rustige saam wil wegbreek. Elke tentdorpie het 'n Bedouin-markiestent van 75 m² met 'n pragtige uitsig oor die water. Da...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Citrusdal, Sederberg

Citrusdal is aan die oewers van die Olifantsrivier geleë, 'n uur-en-'n-half se ry vanaf Kaapstad op die N7. Dié dorpie is omring deur groen sitrusboorde en wingerde aan die voorheuwels van die majestueuse Sederber...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Citrusdal Guest Rooms is naby al die geriewe in die Sederberg-area in Citrusdal geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Citrusdal is 170 km vanaf Kaapstad en onderweg na ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

The Old Village is net buite Citrusdal in die Wes-Kaap en bied gehalte-selfsorgverblyf met 'n restaurant en kroeg op die perseel. Dis naby die N2 en ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat wil oornag of wil wegbr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Rockwood Farm is in die Sneeuberg Bewarea geleë, 'n groep van ongeveer 20 plase wat aan die westekant van die Sederberge lê, 7 km buite Citrusdal. Die gasteplaas bied pragtige uitsigte op die Cederbergreeks en gas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 647 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za