Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Citrusdal Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Citrusdal Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Citrusdal Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Citrusdal Hospital

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Villa Cho-Co-Latt Guest House is in Porterville in die Wes-Kaap geleë. Dié gastehuis het 'n gesellige en huislike atmosfeer. Daar is 'n wittebroodsuite met 'n Franse ambience, 'n kandelaar en 'n bad vir twee. Die ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Akkediskis is in Porterville se hoofstraat in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n oornagplekkie of 'n langer wegbreekkans. Akkediskis...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Rendezvous en Johan, jou gasheer, nooi jou hartlik uit na hierdie akkommodasie in Porterville. Alle kamers is baie ruim en het en-suite badkamers. Lees 'n lekker boek in die sitkamer, kry 'n drankie of iets te ete ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Breathtaking House is in Clanwilliam, aan die oewer van die Clanwilliamdam, geleë. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers en 'n ruim solder-area met 'n dubbelslaapbank (geskik vir 'n kind) ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Blue Waters Cottage is op die Blue Waters Landgoed aan die oewer van die Clanwilliam-rivier en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Porterville, Wes-Kaap

Mossies Nests bied B&B-verblyf in die bekoorlike dorpie Porterville. Dié dorp is teen die voet van die Olifantsrivierberge en bied 'n ontspannende atmosfeer. Verblyf word in 3 individuele kamers gebied wat apart o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

DanielsHoogte bied selfsorg-chalets op 'n plaas met fynbos bo-op 'n berg, sowat 10 km van Aurora af. 'n Rustige atmosfeer heers op dié prentjiemooi eiendom. Verblyf word aangebied in 3 chalets en 1 grot-kampeerple...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills House with Flat bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte huis wat stylvol versier is en in 'n veiligheidskompleks teen die Clanwilliamdam geleë is. Die perseel het uitsigte oor die dam en die Sede...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Flora House is in die dorpie Clanwilliam geleë, net 'n paar meter van die Clanwilliamdam af. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

5 on Flora - Clanwilliam Hills bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir to...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Kaap

JustBe Farm Retreat is 'n klein, privaat wildsplaas 11 km buite Piketberg. Die huisie het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het lugversorging, ...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Redelinghuys, Weskus

Sandveld Dorpshuys is in Redelinghuys. Hier is heelwat dinge om te doen en sien in die nabye omgewing, soos argeologiese opgrawings, sterrekyk, veldblomme in die lente, watersport, voëlkyk, voetslaan, en walviskyk....

Vanaf
R907
per nag, vir 2 mense
B&B in Redelinghuys, Weskus

Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 160 km vanaf Kaapstad. Dié rustieke gastehuis bied verblyf in verskillende tipe kamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een van die eenhede, Ho...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Ndedema Lodge is in die skilderagtige dorpie Clanwilliam geleë, net sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié bekoorlike dorpie is een van die oudste dorpies in die land en is teen die voet van die majestueuse Sederb...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Rosenhof Gasteplaas is 'n klein plaasopset in een van Clanwilliam se mees historiese strate. Die verblyf beskik oor 5 eenhede wat apart of as 'n geheel vir 'n groot groep bespreek kan word. Die Nut Hut is 'n pri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75 van 612 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za