Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Citrusdal Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Citrusdal Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Citrusdal Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Citrusdal Hospital

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

@ 1926 bied selfsorgwoonstelle in Sentraal-Piketberg en het die ideale ligging naby winkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp. Verblyf @ 1926 word gebied in 2 tweeslaapkamer-eenhede en 2 eenslaapkamer-...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piketberg, Wes-Kaap

The Views is 'n gastehuis, in die dorpie, Piketberg, aan die voet van die skouspelagtige Piketberg. Akkommodasie word gebied in kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, of in 'n suite met 'n koningingrootte-bed....

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

Kerkstraat 31 is in die bekoorlike dorp, Piketberg, geleë en bied bekostigbare verblyf vir sakereisigers, diegene wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby die N7 en verskeie winkels en restaurante. D...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piketberg, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse is 'n nuwe gastehuis in die voorheuwels van Piketberg. Die area bied rustigheid en vrede, weg van die gejaag van die alledaagse lewe. Die gastehuis word besit en bestuur deur man en vrou. Car...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

The Bell House is in die plattelandse dorpie, Piketberg, aan die voet van die Piketberg geleë. Dié basiese selfsorg-eenheid beskik oor 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en perkallinne. Daar is ook 'n tafel...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Bovlei Guest Farm is 10 km van Clanwilliam in die Sederberge geleë. Die pragtige omgewing bied toegang tot staproetes, rotsklim, bergroetes, voëlkyk, blomseisoen-skoonheid en ontspanne dae op die ruim plaaswerf. ...

SPAAR 30%
VanafR1 750
R1 225
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Groenvlei Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse kothuis op 'n plaas, 5,2 km van Porterville af. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie. Die kothuis ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piketberg, Wes-Kaap

Protea 2 is in die rustige dorpie Piketberg. Dit is ideaal vir sakekreisigers of gaste wat op soek is na oornagverblyf. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei, 'n pragtige, ongerepte area wat grens aan die Sederberg Wildernisarea. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na ...

Vanaf
R3 620
per nag, vir 18 mense
Selfsorg in Sederberg, Tankwa Karoo

The Jonkershoek Farmhouse is ongeveer 80 km buite Ceres geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n plaashuis met 6 slaapkamers. Die plaashuis bied slaapplek vir tot 18 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 652 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za