Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clairwood Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clairwood Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clairwood Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clairwood Racecourse

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Iqhayiya Guest House is in 'n stil doodloopstraat, Craighead Place, in Montclair. Die gastehuis is gerieflik naby openbare vervoer en net 3 km vanaf die naaste polisiestasie. Dis ook net sowat 5 tot 15 minute se ry ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban South, KwaZulu-Natal

LUH Guesthouse is in Mobeni Heights, Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dié gastehuis beskik oor 6 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer, t...

30% af Aanbod!
VanafR440
R308
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban, Bluff

Eagle Forest Inn bied verblyf in selfsorg- en rugsakreisigers-eenhede aan in Sea View in Durban. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Eagle Forest bestaan uit 1 selfsorghuis m...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Acquila Guest House is in die Bluff-vallei, suid van Durban, geleë en dit bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin. Die akkommodasie is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na gerieflike blyplek én vakansiega...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Treasure Beach, Austerville

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban, Bluff

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste ko...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Austerville, Brighton Beach

Oaklands Lodge is in 'n stil area, die Bluff, geleë waar verkeer beperk is tot die inwoners van slegs twee ander huise. Dit is baie gerieflik geleë naby alle geriewe en voorsien in al die behoeftes van vakansiegan...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brighton Beach, Bluff

Besoek Ocean Blue Guesthouse en verlustig jouself in ons asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan terwyl jy ontspan in ons lieflike vakansiekothuise in The Bluff. Die chalet bied 2 aparte slaapkamers, een met 'n d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Grosvenor, Bluff

Hamelin Gastehuis bied B&B-verblyf in Bluff, Durban. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met uitsigte oor die hawe en die stad, naby 'n hele rits doendinge. Akkommodasie by Hamel...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af. Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2020 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za