Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Treasure Beach

3.8 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Treasure Beach van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Treasure Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Treasure Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Treasure Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Treasure Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Treasure Beach Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Treasure Beach

Dolphins Rest Guest House is op die seefront in die mooi kusbuurt Treasure Beach en bied gerieflike verblyf in 'n ontspannende area met mooi see-uitsigte. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers met en suite-badkam...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brighton Beach, Treasure Beach

Besoek Ocean Blue Guesthouse en verlustig jouself in ons asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan terwyl jy ontspan in ons lieflike vakansiekothuise in The Bluff. Die chalet bied 2 aparte slaapkamers, een met 'n d...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Treasure Beach

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Austerville, Treasure Beach

Acima do Mar bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in die Bluff, Durban en is naby Treasure Beach en net 'n kort entjie se ry vanaf Brighton- en Anasteys-strand geleë. Die gastehuis is verdeel in 6 kamer...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Treasure Beach

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban, Bluff

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste ko...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brighton Beach, Bluff

Volonte Guesthouse is in Brighton Beach op die Bluff en het die ideale ligging net 'n kort entjie se ry van die strand af. Die gastehuis bied pragtige see-uitsigte. Gerieflike verblyf word in 4 gastekamers gebied ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brighton Beach, Bluff

69 Strand is 'n sensasionele wegbreekbreekplek met 'n uitsig oor die rustige Indiese Oseaan. Ons 3 selfsorg-eenhede is in Brighton Beach, 'n voorstad van die Bluff, net 15 minute se ry van Durban se dinamiese middes...

15% af Weeksdae!
VanafR1 050
R893
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brighton Beach, Bluff

51 On Goodliffe is in 'n stil straat in Brighton Beach, Bluff en bied 'n gerieflike selfsorgeenheid aan 4 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eet...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Brighton Beach, Bluff

Howzit Self-catering Flat is in die kusdorpie genaamd die Bluff in KwaZulu-Natal geleë. Die woonstel bied 'n luisterryke uitsig oor die Bluff National Golf Club en dele van Durban. Die eenheid is op die grondvloer ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Brighton Beach, Bluff

The Tides Inn B&B is 'n ontspanne B&B wat deur 'n gesin bestuur word en bied luisterryke see-uitsigte. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Treasure Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]