Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clarens Brewery besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clarens Brewery.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Brewery akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clarens Brewery

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Courtyard Guest House bied verblyf in 'n nuwe, moderne gebou wat is sentraal geleë is in Clarens/ Dit is ideaal vir gaste wat hul motors wil parkeer en die dorp te voet wil verken. Daar is 4 kamers in die ho...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Welkom by Highland Quarters wat 4 luukse woonstelle bied met hul eie privaat ingange in die Highlander Centre wat grens aan die stadsplein. Elke kamer beskik oor 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed met 'n spieël...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Red Mountain House is 'n 4-ster onderneming in die hartjie van die pragtige dorpie Clarens. Dit is binne stapafstand vanaf al die besienswaardighede in die dorp, soos die brouery, kantore waar doendinge in die omgew...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

278 on Main bied vir jou luukse akkommodasie in die pragtige dorpie Clarens, wat in die hartjie van die oos Vrystaat geleë is. Daar is 4 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort en daar is ...

15% af Aanbod!
VanafR5 000
R4 250
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Gables lê aan die oostekant van Clarens en spog met 'n pragtige uitsig oor die Malutiberge. Die huis bied luukse selfsorgverblyf en het slaapplek vir 14 gaste. Die onderste deel beskik oor 2 dubbelkamers met ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Clarens Manor bied luukse selfsorgverblyf wat geskik is vir 'n familie of vriende. Die huis het ruim vermaak-areas, elegante meubels en moderne geriewe - netjies geleë in 'n lieflike omgewing. Op winteraande kan jy...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Kalm Guest Suites is in Clarens geleë. Dit skuil in Swartland, een van dié pragtige dorpie se gevestigde woonbuurte. Dit is sowat 'n kilometer van die dorpsplein af en die omliggende heuwels is ook lekker naby vir...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Highland View is in Clarens geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-kothuis wat uitkyk oor die Maluti-berge. Die stoepe wat noord en oos front en 'n balkon op die boonste verdieping bied pren...

30% af Weeksdae!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Poste skuil in Clarens tussen die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge. La Poste is 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed. Die woonstel het 'n bad en 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Birch Cottage Clarens bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Clarens aan die voet van Horebberg. Die verblyf is smaakvol versier en sentraal geleë naby gewilde restaurante en besienswaardighede. Birch Cot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 439 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za