Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Preparatory School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Preparatory School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Preparatory School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Preparatory School

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Misty Mountain is 2 km vanaf die dorpie Nottingham Road geleë en bied 'n plattelandse toevlugsoord met 'n uitgestrekte uitsig op die Drakensberge. Die instansie bied die ideale basis vanwaar verskeie doendinge in d...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Valley View is 3 km vanaf die middedorp van Nottingham Road Village, vanaf die Laer Loteni-weg. Valley View bied gerieflike gastehuisverblyf, ideaal vir ouers op soek na gerieflike en veilige verblyf naby Clifton Pr...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Rose Cottage is in KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is 'n goeie basis vanwaar die Midlands Meander en verskeie besienswaardighede verken ...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Loxley House in Nottingham Road is een van die voorste gastehuise en konferensielokale in die KwaZulu-Natalse Middellande. Loxley House beskik oor spogtuine en 'n eksklusiewe swembad-area waar moeë reisigers kan on...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation in Nottingham Road is die ideale oornagplek vir besoekers wat die Midlands Meander wil verken. Gaste kan kies uit 3 eenhede: Chameleon 1 is ideaal vir 2 mense, met 'n kon...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
B&B in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Nottingham Road Hotel bied B&B-verblyf en is in die lieflike dorp Nottingham Road geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Daar is verblyf in 14 Standaard Kamers en 10 Tuinsuites. Die kamer...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Notts Cottage is 'n luukse selfsorgkothuis geleë op veilige landgoed in Nottingham Road, KwaZulu-Natal Midlands. Perfekte akkommodasie vir huweliksgaste, oornagreisigers en vakansiegangers. Nottingham Road is 'n d...

Vanaf
R1 710
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

44A Gowrie Village is 'n luukse selfsorgwoonstel op die veilige Gowrie Village-landgoed in Nottingham Road, in die KwaZulu-Natalse Middellande. Dié landgoed is naby die bekende Middellande Kronkeling-toerismeroete ...

Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

56B Gowrie Village is ’n privaat selfsorgwoonstel op die luukse en veilige Gowrie Village-landgoed in Nottingham Road in die KwaZulu-Natal Middelande. Die landgoed is na aan die bekende Midlands Meander-toerismero...

Vanaf
R1 710
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

The Courtyard is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die gesogte en veilige Gowrie Village-landgoed in KwaZulu-Natal Midlands geleë. Die landgoed is 'n bekende Midlands Meander-roete vir toerisme met verskeie winkels e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 537 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za