Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cornwall Hill College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cornwall Hill College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cornwall Hill College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cornwall Hill College

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Gauteng

The Guest Suite bied verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Centurion. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie w...

Vanaf
R1 895
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Irene, Centurion

Rockdale Cottage is in die oulike historiese dorpie, Irene, in Centurion geleë. Die kothuis is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die kothuis is met plaaslike klip gebou en die vloer is van herwonne Oregonhou...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Village Mall, Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighed...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Red Door @ 7 is 'n eenslaapkamer-eenheid in die Irene Sekuriteitskompleks in Centurion wat toegerus is vir selfsorg. Dis in 'n privaat tuin geleë en bied veilige parkeerplek met 'n toegangshek apart van die hoofper...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Celtis House is 'n juweel wat in die luukse woonbuurt Irene in Centurion geleë is. Dit is slegs 2 km van die N1 en 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 6 kamers wat individueel versier is en elke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene geleë, en is na aan verskeie sake-distrikte en die vernaamste snelweë. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Gauteng

Irene View Apartment bied gerieflike verblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel op ’n residensiële perseel in die Irene Glen Privaat Landgoed, 5,8 km vanaf Irene Village Mall en die Route 21 Business Park. Die woons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
B&B in Irene, Centurion

Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers. Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Pretoria

42onKing is in die geskiedkundige Irene in Centurion tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die gastehuis het 4 kamertipes wat almal smaakvol versier is en koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens het. E...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Somerslus Guest House is in die sekuriteitsdorp Irene geleë, naby Pretoria, Centurion se middedorp, Midrand, Johannesburg en net 25 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf beskik oor 3 luukse e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2376 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za