Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cornwall Hill College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cornwall Hill College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cornwall Hill College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cornwall Hill College

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

The Village Guest Cottages is in die sekuriteitsarea, Irene, geleë en is gerieflik gemeubileer vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 2 losstaande selfsorgkothuise aangebied, die Village Cottage met...

20% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

River Meadow Manor skuil in die rustige Irene tussen groen weivelde en ou eikebome. Hierdie gesofistikeerde plattelandse wegbreek het 'n ryk geskiedenis. River Meadow het 'n gerieflike ligging tussen Johannesburg e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Centurion, Pretoria

Sage Cottage Irene bied B&B-verblyf en is in Irene in Centurion geleë. Die gaste-suite spog met sy eie privaat ingang, binnehof en veilige onderdakparkeerplek. Die kothuis is op die eienaar se perseel geleë en be...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R672
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, besoekers wat by familie kom kuier of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doe...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Pretoria

Bastion House bied B&B-verblyf op Irene Sekuriteitslandgoed. Die gastehuis is naby die Centurion Gholflandgoed, restaurante en ongeveer 16 km van Pretoria se middestad af. Bastion House se verblyf bestaan uit 8 kam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

The Monte Carlo B&B is in die eksklusiewe Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub geleë en bied gemaklike verblyf in 'n veilige omgewing met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer wat gaste die vryheid gee om 'n...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Morris Home skuil in die spoggerige landgoed Southdowns in Irene. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op pad is na verskeie besienswaardighede. Morris Home het 1 solderkamer in m...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 998
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

W Residence Irene is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Centurion. Dié vakansiehuis is 1,5 km vanaf Irene Village Mall, 5 km vanaf Rietvleidam en 'n slegs 'n rit ver vanaf ander besienswaardighede in die are...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Doringkloof, Centurion

Habitat Gastehuis is 'n pragtig versierde instansie met 4 kamers wat elk spog met 'n unieke tema. Dit is geleë in die rustige voorstad van Doringkloof, Centurion, met maklike toegang tot die N1, die R21 en die Font...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Centurion Golf Suites is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al die groot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 2399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za