Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cornwall Hill College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cornwall Hill College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cornwall Hill College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cornwall Hill College

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Die Hoewes, Centurion

330 Drummorgan bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n veilige, goed toegeruste huis in 'n kompleks met 'n groot ontwerperstuin in De Hoewes, Centurion. Dit is ideaal geleë naby aan die Gautrain-stasie, Centuri...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Centurion Short Stay Accommodation is geleë in Die Hoews, 'n stil woonbuurt in Centurion naby aan die Gautrain-stasie, Centurion Winkelsentrum, Supersport Park en Unitas Hospitaal. Dié woonstel is ook lekker naby ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Rietvalleirand

Jochem Inn is in Rietvalleirand, sowat 2 km vanaf die R21 en 3 km vanaf die N1. Dis naby die Irene Mall, Woodlands Boulevard en Park View Winkelsentrum. Verblyf is in 2 ateljeewoonstelle beskikbaar. Die slaapkamers...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Rietvalleirand

Kleineweide Boutique Estate is in die Rietvalleirand-omgewing geleë, ongeveer 2 km van die R21 af en 3 km van die N1 af. Die landgoed is ook na aan Irene Mall, Woodlands Boulevard en Park View Winkelsentrum. Verbl...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

Country Life in the Heart of the City bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in Pierre van Ryneveld-park. Dié losstaande woonstel het 'n privaat ingang, parkeerplek en 'n uitsig oor die swembad. Die kamer het 'n koni...

Vanaf
R727
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van Lenchen en Von Willighlaan in Centurion geleë. Dis 45 minute van Johannesburg af, 15 minute na Pretoria en 35 minute se ry na Johannesburg Internasionale Lughawe. Ons bied t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorg-eenhede in Pierre van Ryneveld, Centurion. Dit is deaal vir gaste wat gemaklike verblyf naby verskeie geriewe soek. Akkommodasie beskik oor 11 eenhede wat smaakvol ver...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Elarduspark

Andantelodge bied 'n rustige afsaalplek in die middel van die stad. Die perseel is groot en spog met welige tuine, 'n ware rusplek in Pretoria. Andantelodge is net 2 km van die grootste snelweë af en 25 minute se r...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elarduspark, Pretoria-Oos

The Cherry Place is 'n ruim ateljeewoonstel, gerieflik geleë na aan die R21- en N1-snelweë, Hoërskool Waterkloof en verskeie hospitale in Pretoria-Oos. Hierdie woonstel bied 'n privaat en veilige plekkie in 'n st...

20% af Aanbod!
VanafR3 200
R2 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Elarduspark

Ivory Manor Boutique Hotel is in Rietvalleirand in Pretoria geleë. Met die intrapslag sal die luukse geriewe en die noukeurige detail by Ivory Manor al jou aandag trek. Die Toskaanse dekor, warm matte en bronsstand...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 2399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za