Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cornwall Hill College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cornwall Hill College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cornwall Hill College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cornwall Hill College

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

87 El de Vino Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Die Hoewes, Centurion. Die kompleks is naby winkels, restaurante en die Centurion Gautrain-stasie. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Centurion

Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met ...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria, Lyttelton Manor

Die Forever Hotel @ Centurion is in Johannesburg geleë. Dié klassieke, elegante, Frans-Italiaans, 4-ster-hotel beskik oor 48 luukse slaapkamers, gerangskik rondom die welige binnehoftuin, ideaal vir 'n sorgvrye ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wingate Park, Pretoria-Oos

Modern Vintage bied netjiese, skoon en gerieflike verblyf in 'n stil buurt in die Ooste van Pretoria. Dis naby winkelsentrums, restaurante die N1 en R21 snelweë, hospitale en skole. Die eerste verdieping se eenhei...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Pretorius Place is 'n ten volle toegeruste selfsorgwoonstel in Lyttelton Manor, 750 m vanaf Netcare Unitas-hospitaal. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, koninggrootte-bed asook 'n Snooza-enkelbed met 'n dik...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Grace Accommodation is in Lyttleton Manor in Pretoria en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat by familielede besoek aflê. Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis, maar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Huis Hannalief bied 2 gaste-suites op die eienaar se perseel in Lyttleton Manor, Centurion. Die eiendom is naby die Unitas Hospitaal en Lyttleton Winkelsentrum. Albei gaste-suites is apart van die hoofhuis. Elke ee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Sparrow Accommodation is 'n eenslaapkamerwoonstel wat gerieflik ingerig is in Lyttelton Manor. Dis op dieselfde perseel as die hoofhuis, die eenheid is apart en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbe...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lyttelton, Lyttelton Manor

Arum Accommodation is in die eienaar se huis en is in Centurion geleë. Dié voorstad bied museums, naweek-kunsvlytmarkte, 'n lugmagbasis, uitstekende inkopies en 'n bekoorlike melkplaas en het dus die perfekte bala...

14% af Aanbod!
Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Manor Place bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Centurion. Centurion is die perfekte kombinasie tussen 'n plattelandse en kosmopolitiese leefstyl met museums, naweekmarkies, 'n lugmagbasis, winkels en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 2383 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za