Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cradock Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cradock Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cradock Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cradock Provincial Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Cathy's Guest House is in die hartjie van Cradock geleë, naby restaurante, winkels en al die hoofroetes. Die huis is 150 jaar oud en versier in die tipiese styl van daardie era, met hope antiekware deur die huis. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Karoo Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Cradock, 'n historiese dorp aan die oewer van die Groot-Visrivier in die hartjie van die Karoo in die Oos-Kaap. Dié plattelandse dorp word as die kern v...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Gastehuis in Cradock, Karoo

Schooling's Guesthouse is met groot liefde tot sy eertydse prag gerestoureer om aan die 1840's te herinner. Hiér kry gaste die geleentheid om tydelik te ontvlug en hulself in 'n geskiedkundige atmosfeer te bevind. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Die Tuishuise is in die hartjie van Cradock in die Oos-Kaap geleë. Die Tuishuise is pragtig opgeknapte Victoriaanse Karoostyl-gastehuise in die historiese Markstraat wat na Victoria Manor lei, 'n deftige hotel uit ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Schreiner Cottage is in Cradock en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of gaste wat wil oornag. Dis naby talle restaurante en winkels en omliggende wildplase en natuurreservate. Die 2 eenhede is o...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Amali Guest House is in die Karoo in die klein dorpie Cradock geleë. Dit bied gerieflike, luukse verblyf naby die winkel, restaurante en historiese geboue in die dorp. Die gastehuis het luukse kamers met en suite-...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

The Lazy Gecko bied gerieflike verblyf in 'n stil straat in Cradock, wat gerieflik naby banke en restaurante geleë is. Verblyf word in 3 basiese selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

KarooWerf is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverbluf aanbied in 6 woonstelle en 'n tuinkothuis. Die huis is in Cradock in die Oos-Kaap. Vyf van die woonstelle het basies selfsorggeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond,...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cradock, Karoo

Annies Guest House is 'n 4-ster gastehuis in Adderleystraat, Cradock geleë. Die Victoriaanse-styl gastehuis is gemaklik, modern, ruim met helder kamers wat toegerus is vir uiterse gemak. Die gastehuis het 10 en s...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Albert Huis is 'n pragtige vroeg-Victoriaanse Herehuis in 'n groot, skaduryke tuin. Die en suite-kamers het elkeen privaat toegang deur die tuin. Elkeen is ook toegerus met met DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriew...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 102 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za