Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cradock Spa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cradock Spa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cradock Spa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cradock Spa

Vanaf
R705
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Karoo View Guesthouse bied gehalteverblyf in Cradock, 'n historiese dorpie aan die oewer van die Groot Visrivier in die Oos-Kaapse Karoo. Dié florerende dorpie word beskou as die hoofstad van die Kaapse Middellande...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

'n Hartlike verwelkoming en 'n rustige atmosfeer wag op jou by Protea Place Guesthouse in Cradock. Beleef Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste, in die hartjie van die Karoo. Protea Place Guesthouse in Cradock, lan...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Chive's Cottages is in die rustige dorpie Cradock in die Oos-Kaap geleë. Cradock is 'n geskiedkundige dorpie wat aan die oewer van die Groot-Visrivier lê en dis 'n tipiese rustige Karoo-plaasdorpie. Ons bied verb...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Mulberry Place is in Cradock geleë en bied selfsorgverblyf vir 3 tot 4 gaste in 2 eenhede. Gaste kan Eenheid 1 of 2 bespreek en elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR480
R432
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cradock, Karoo

The Rose Garden Room is in 'n stil area in die klein dorpie Cradock geleë. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat reis. Die kamer het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel voor die kamer. Daar i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Irelander Self-catering Flats is in 'n stil buurt in Cradock geleë. Daar is 'n verskeidenheid selfsorgwoonstelle om van te kies en daar is slaapplek vir 2 of 5 gaste in elkeen. Daar is 12 eenhede wat daagliks sko...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Fish River Cottages Cradock is in dié bekoorlike Oos-Kaapse dorpie in 'n lekker stil area naby die sakekern, skole, sportgeriewe geleë. Die dorp loop oor van die vriendelikheid. Die verblyf bestaan uit 2 selfsor...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

7 Cities Guesthouse is 'n smaakvol ingerigte 4-ster-gastehuis en bied stylvolle verblyf in Cradock. Dié gastehuis is gerieflik geleë, wat dit perfek vir sakereisigers en vakansiegangers maak. Daar is 7 slaapkamer...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock, Karoo

Amali Self-Catering Chalets is in die klein en historiese dorp Cradock in die Karoo geleë. Dit bied gerieflike verblyf naby die winkels, restaurante en historiese geboue in die dorp. Elke chalet het 2 slaapkamers...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

College Road Guest House bied verblyf in 4 selfsorgkamers in Cradock. Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en beskik oor lugversorging en 'n privaat badkamer. Die eenhede lei elkeen na 'n tuin en 'n swembad. Ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 102 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za