Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Crawford College, La Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Crawford College, La Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Crawford College, La Lucia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Crawford College, La Lucia

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

Shelbourne Lodge is in die spoggerige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë. Dié lodge is anders as 'n tradisionele B&B en het 'n moderne kinkel. Dit is etlike minute van al die vernaamste geriewe af en is geskik v...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, La Lucia

La Lucia Place is 'n gastehuis wat gerieflike, privaat verblyf met 'n puik ligging in La Lucia bied. Dit is naby die Gateway Winkelsentrum en 2 minute se ry vanaf die bekende Umhlanga-promenade, plaaslike strande en...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

5 on Timavo is 'n kamer met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in La Lucia, Umhlanga geleë is. Umhlanga is 'n voorste seevakansie-bestemming aan ons land se Ooskus, net noord van Durban. Of jy op soek i...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Bumblebees B&B skuil tussen Umhlanga en Durban-Noord in die welige groen voorstad La Lucia en bied alles wat sakereisigers of vakansiegangers kan vra. Die verblyf bestaan uit 4 kamers met slaapplek vir tot 9 gaste....

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, La Lucia

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia, Durban

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Vanaf
R1 103
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban Noord, Umhlanga Rocks

Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en oorsese besoekers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë en is net 'n kor...

Vanaf
R590
per nag, vir 1
B&B in Umhlanga, La Lucia

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste ...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Five Burnham Guest House is in La Lucia, Durban geleë. Dié stad is alombekend vir sy goue strande, winkelsentrums, craft-markies, straatbasaars en branderry-plekke. Dié B&B is pragtig ingerig en spog met 'n warm ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Maison - H Guest House is in Umhlanga Rocks, 'n vakansieoord wat sentraal geleë is in die Umhlanga-kusgebied, net noord van Durban. Ons Mauritiaanse herkoms is te bespeur aan die Franse gevoel wat vriende en gaste ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1883 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za