Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy CrocRiver Enviro Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby CrocRiver Enviro Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van CrocRiver Enviro Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby CrocRiver Enviro Park

Vanaf
R3 392
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mpumalanga

Kambaku River Lodge is perfek geleë, net 12 km van Malelane af, aan die suidelike oewer van die Krokodilrivier en die grens van die Krugerwildtuin, die tuiste van die Groot 5. Kambaku River Lodge is die privaat eie...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Matsulu, Mpumalanga

Rockvale Private Lodge bied selfsorgverblyf in 'n pragtige lodge, tussen bosveld en suikerriet in netjiese tuine, met 'n uitsig van die water. Die lodge is sowat 20 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin, die tuiste ...

Vanaf
R6 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Matsulu, Mpumalanga

Aha Bongani Mountain Lodge bied verblyf wat alles insluit in die Malelane-bergreeks in die Mthethomusha-wildreservaat. Akkommodasie by Bongani Mountain Lodge beskik oor 1 villa, 2 verbonde chalets, 21 gewone dubbe...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Matsulu, Mpumalanga

Ikhwezi Game Lodge is naby Malelane in die hartjie van die bos in die asemrowende Low's Creek geleë. Die lodge bied verblyf in 6 luukse kamers en 3 standaardkamers. Elke kamer het lugversorging en word daagliks s...

Vanaf
R384
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin aan die oewer van die Matjulu-spruit geleë en bied 'n uitsig oor die golwende heuwels na die ooste. Daar is droë riviere na die noorde en sui...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Rest-a-Wyle Pool Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaars se perseel net buite Malelane, 'n klein plaasdorpie. Die dorp is naby een van Krugerwildtuin se hekke en is die ideale verblyf vir dagbesoekers van die p...

Vanaf
R8 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Khandizwe Villa is 'n grasdak-instansie aan die buitewyke van Malelane langs die oewer van die Krokodilrivier met asemrowende uitsigte oor die aangrensende Krugerwildtuin. Die verhewe ligging van Khandizwe Villa is ...

Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malelane, Mpumalanga

River House Guest Lodge is op die oewer van die Krokodilrivier geleë en kyk uit oor die Krugerwildtuin. Ons leef in harmonie met die Afrika-bos en is 'n gerieflike 60 km vanaf die Mosambiekse grens geleë, sowel as...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mpumalanga

Farm Little Stonehaven is naby die N4 tussen Nelspruit en Malelane geleë. Dié wildplaas spog met die Mountain Range Perdryroetes wat oor 2000 hektaar strek en waar ruiters terselfdertyd wild kan sien. Verblyf is b...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

38 Hoep Hoep bied gerieflike selfsorgverblyf in die plaasdorpie, Malelane. Die dorp is naby een van die hekke na die Kruger Nasionale Park, ideaal vir dagbesoekers. Dié tuinkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 991 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za