Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Life Crompton Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Life Crompton Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Life Crompton Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Life Crompton Hospital

Vanaf
R1 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban, Pineridge

Splendid Inn Pinetown is in Pinetown geleë. Dis 'n klein stad, ongeveer 16 km wes van Durban. Dis perfek vir 'n sakereis of 'n vakansie en die hotel bied gerieflike akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid doendinge...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, The Wolds

The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germany, Westmead, Mahogany Ridge of Marianhill moet wees. The Bell Inn bied ook toegang tot Lahee Park S...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Apricot Sky B&B is in die lowerryke woonbuurt Fields Hill in Pinetown en bied 'n hartlike en ontspannende atmosfeer met uitstekende diens. Verblyf is beskikbaar in 3 gerieflik ingerigte slaapkamers met en suite-bad...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Bed and Breakfast at Thrush Nest Pinetown bied ontbyt en selfsorgverblyf en is ongeveer 43,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Verblyf by Bed and Breakfast in Thrush Nest Pinetown beskik oor 4 gastekamers...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, KwaZulu-Natal

Pinetown Lala Land is geleë in Manors, Pinetown. Al 4 slaapkamers het en suite­-badkamers en privaat ingange. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-­bed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv­-kanale, lugverso...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, The Wolds

La Familia Gastehuis is sentraal geleë in Padfield Park in Pintetown, na aan Pinecrest, Westmead, Hillcrest, Kloof en Queensmead. Die rustigheid van die lodge verseker 'n ononderbroke nagrus, en die gastehuis is id...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinetown, Hatton Estate

10 on Durham is 'n ruim selfsorgkothuis in Pinetown. Die gastehuis is net 'n kort rit vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is op die eienaar se eiendom, en het 'n privaat ingang. Dis volledig gemeub...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Cowies Hill, KwaZulu-Natal

4 on Rainbow Guest House is 'n ruim selfsorgkothuis wat in Cowies Hill Park tussen Pinetown en Westville geleë is. Dis net 'n entjie se stap vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is volledig ingerig...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Pinetown

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, KwaZulu-Natal

Hierdie bed en ontbyt in Pinetown bied 'n panoramiese uitsig oor Durban, 'n buite-swembad, masseerdienste,'n speelkamer, gratis private parkering. Elke kamer het'n eie balkon. Die lugverkoelde kamers by Villa Valen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2005 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]