Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cullinan Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cullinan Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cullinan Big Hole

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Dolphin Whisper Premier House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Cullinan. Hierdie lieflike huis, met sy wêrelderfenis-status, is ideaal vir 'n groep van 8 vriende of 'n gesin op soek na gerieflike verblyf. D...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Cullinan Lakeview Cottage is net ‘n halfuur se ry vanaf Pretoria en sowat ‘n uur vanaf Johannesburg. Die kothuise is in ‘n stil deel van Cullinan, net ‘n entjie vanaf Petra-myn met ‘n ongelooflike uitsig o...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
B&B in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Gastehys JanHarmsgat is in Cullinan geleë en bied 4 unieke kamers. Daar is 'n wittebroodsuite, 'n kunssuite, 'n romantiese suite en 'n suite met 'n Griekse binnehof. Elke eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed o...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Cullinan Diamond Lodge is 'n eksklusiewe lodge en konferensie-venue in Cullinan. Klop by ons aan as jy op soek is na hartlikheid, en ouwêreldse gasvryheid wat mooi pas by die unieke atmosfeer van dié myndropie oos...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Dolphin Whisper Guest House and Spa belowe 'n unieke ervaring met 'n hartlike atmosfeer, topgehalte-kos en openhartige geselskap. Die gastehuis is in Cullinan geleë, 'n klein dorpie wat die perfekte wegbreekplek vi...

Vanaf
R1 675
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Crown Cullinan Diamond 11 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos vanaf Pretoria. Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, gastetoilet, ko...

Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Crown Cullinan Diamond 4 is ’n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Cullinan, 'n dorpie sowat 30 km oos van Pretoria. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, k...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

The Cullinan Inn is 'n bekoorlike gastehuis in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos van Pretoria in Gauteng. Die dorp is bekend vir die Cullinan Diamantmyn. Daar is 'n verskeidenheid doendinge, soos warmlugballonvlug...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

117 on Oak is in Cullinan, 30 km oos van Pretoria. Dié dorp is vol geskiedenis en die wêreld se grootste diamant is ook hier ontdek. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Verbl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

The Corner Of is 'n knus ateljeewoonstel tussen die pers Jakarandabome in die strate van Cullinan se ou dorp. Dis die ideale verblyf en dorpie om van die stad te ontsnap en dis net 20 minute se ry vanaf Pretoria-Oos...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2394 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za