Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cullinan Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cullinan Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cullinan Big Hole

20% af Weeksdae!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Donkerhoek, Pretoria

At The Rocks Country Estate is in Pretoria. Die lodge is bo-op 'n koppie aan die oostelike Magaliesburg-bergreeks geleë is, met die mooiste uitsigte oor die verre valleie. At The Rocks spog met 8 nuut opgeknapte e...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Colin's Horseback Africa is afgeleë, net 'n uur se ry vanaf Johannesburg se Internasionale Lughawe, en bied 'n persoonlike en eksklusiewe verblyfervaring. Horseback Africa spesialiseer in saalsafari's, uitstappies ...

Vanaf
R125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Aquizi Lodge is noord van Pretoria in Boekenhoutskloofdrift geleë, net 'n uur se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die lodge bied verblyf aan vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie besiensw...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Sable House Country Retreat is in die pragtige, rustige omgewing geleë op die damwal van die Roodeplaatdam. Met groot vensters, word die kalmte en atmosfeer van die gebied in die huis ingetrek. Dit is 'n veelsydige...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Gabbata Lodge is op 'n 20 hektaar-perseel in Roodeplaat in die bosveld geleë. Daar is verskeie voëlspesies en wild op die perseel. Die lodge is 'n feeagtige trou-venue en het 'n konferensiesentrum wat alles bied w...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Donkerhoek

Silver Fig Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die rustige Donkerhoek-area naby Pretoria-Oos en daar is maklike toegang tot die N4-hoofweg. Die gastehuis bied verblyf in 11 smaakvol versierde en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 8 mense

Heike's Place is 7 km vanaf Roodeplaatdam op 'n kleinhoewe in die Dinokeng-area net buite die Dinokeng Wildreservaat en bied heerlike verblyf aan oornaggaste vir 'n troue of sportgeleenthede in die area. Dié woon...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R375
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Die Boskombuis and Guest House is 'n lieflike kuierplek in Donkerhoek, Reyton, net 15 minute vanaf Pretoria. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en vriende. Daar is 6 chalets. Elke chalet het 1 slaap...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Lieben Charm Guest Farm is sowat 15 min vanaf Pretoria en al die hoofweë geleë. Verblyf word in 5 kamers gebied wat in totaal slaapplek vir 11 gaste het. Die kamers het elk beddens, 'n en suite-badkamer met 'n st...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Shabelo Estate is 'n veelsydige geleentheidslokaal sowat 20 km noord-oos van Pretoria. Ons is geskik vir pragtige troues en wegbreek-konferensies vir sakelui. Met die warm bosveld-gasvryheid ver genoeg van die stad,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 2262 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za