Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy East London Airport besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby East London Airport.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van East London Airport akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby East London Airport

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunnyridge, Oos-Londen

Sunnyridge Lodge is 'n pragtige eiendom wat uitkyk oor Sunnyridge, 'n lieflike en lowerryke voorstad van Oos-Londen. Sunnyridge Lodge is die perfekte plek as jy op soek is na subtiele elegansie en gerief gemeng met ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hickmans River, Oos-Londen

Villa Panorama is op 'n kleinhoewe in Cove Rock in Oos-Londen geleë. Dit bied lieflike see-uitsigte en egte plattelandse rustigheid, stilte en natuurskoon, ideaal vir natuur- en voëlliefhebbers. Die area is veilig...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

The House of Green and Blue bied verblyf aan in 3 selfsorg-eenhede op die grondvloer van 'n gebou langs die kus in die Cove Rock Country Estate in Oos-Londen. Die eenhede is versteek in die Cove Rock Bewarea wat ui...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hickmans River, Oos-Londen

The Deck Cove Rock Country Estate is op 'n veilige landgoed in Oos-Londen geleë. Die Amalinda Natuurreservaat, Oos-Londen se Akwarium, die strande en West Bank-gholfklub is lekker naby. Die huis het 3 slaapkamers,...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Cove View B&B is langs die Sonskynkus geleë. Hierdie klein paradys omvat die landelike en see-leefstyl. Dis net 10 minute weg vanaf die naaste winkelsentrum. Die 180º-uitsig oor die strand en rotse van die boonste...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Amalinda

Nolapeace Bed and Breakfast is in 'n rustige voorstad, Amalinda, in Oos-Londen en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van belangrike toegangsweë en tal...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Amalinda

Ubuntu B&B bied gerieflike B&B-verblyf naby die hoofweg in Amalinda, Oos-Londen. Mnr. en Mevrou Mahamba sal jou verwelkom en tuis laat voel. Die verblyf bestaan uit 14 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Winterstrand, Buffelstad

Coral Beach Bed & Breakfast bied superieure verblyf op 'n veilige landgoed in Wintersrand. Dié gastehuis beskik oor 8 suites wat elkeen 'n en suite-badkamer het en smaakvol versier is. Die kamers het elkeen 'n kon...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Winterstrand, Buffelstad

Coral Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en op die Coral Beach-sekuriteitslandgoed in Winterstrand, Oos-Londen geleë is. Dié huis het slaapplek vir 8 en b...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winterstrand, Buffelstad

Alta se Plek is in die klein stranddorpie Winterstrand en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR790
R658
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winterstrand, Buffelstad

Winterstrand, 'n vakansiewoonstel wat aan die eienaars se huis geheg is, is geleë in die klein stranddorpie, Winterstrand. Die eiendom bied 180°-uitsigte oor die see en is slegs sowat 300 m van die strand af. Hie...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

1st Class Manor B&B is 'n bekoorlike instansie in Belgravia, 'n bekoorlike woonbuurt in Oos-Londen. Die gastehuis het 7 standaardkamers en 2 gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamers, DStv, plafonwaaiers ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R732
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oos-Londen, Buffelstad

Road Lodge East London bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Oos-Londen. Dit is naby verskeie besienswaardighede en geriewe vir sakeresigers en vakansiegangers. Dit is ook naby hoofweë, die middestad, sportgro...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Selborne, Oos-Londen

Shalom Gastehuis is in Oos-Londen in die gesogte buurt, Selborne, wat sentraal geleë is en is naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park-winkelsentrum wat 'n rits winkels, restaurante en fliekteaters het....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af. Die 5 gastekame...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Rainbow Guesthouse bied 'n behaaglike atmosfeer wat jou so tuis soos by jou eie sal laat voel. Ons is in die hartjie van Selborne, na aan verskeie winkels en geriewe, geleë. Hier is jy verseker van 'n skoon kamer, ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Quigney Beach, Oos-Londen

Portside Inn is 'n gastehuis naby die strandfront in Oos-Londen. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die area. Verblyf word aangebied in 6 kamers...

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Southernwood

Chandlers Guest House is in Selborne in Oos-Londen, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, sakegebiede en vele meer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 312 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za