Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Edendale Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Edendale Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edendale Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Edendale Hospital

30% af Aanbod!
VanafR3 990
R2 793
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lester Park

Forest Retreat is 'n selfsorg-huis in Pietermaritzburg naby Hilton. Die dorp is bekend vir sy sport regdeur die jaar en sy geskiedenis. Die eiendom bied gehalte afwerkings en ontwerper-houtmure met 'n massiewe 80 m...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pietermaritzburg, Grange

Logos Gastehuis is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. Pietermaritzburg is die administratiewe hoofstad van die provinsie en word geag as 'n Victoriaanse stad, met van die mooiste argitektuur uit hierdie er...

Vanaf
R915
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Blackridge

Geniet die hartlike gasvryheid in Pietermaritzburg wanneer Patrick jou by die 'Brevisbrook' verwelkom. Gaste voel heel ontspanne in hierdie rustige verblyf met 'n landelike styl wat in 'n welige omgewing staan en me...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R743
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Lester Park

The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede. Verblyf word in 4 B&B-eenhede ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bisley, Oribi

'n Knus, gemaklike kamer met volledige privaatheid. Die luukse slaapkamers het lugversorging. Drie kamers het en-suite badkamers, elkeen met sy eie tema, TV met DStv. 'n Leefarea, eetkamer, kombuis en waskamer. 'n S...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

Wooden Manor Guest House is in Pietermaritzburg op 'n pypsteelerf net onder die ongelooflike Worlds View. Ons bied rustige, stylvolle verblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Die verblyf beskik oor 3 kamers wa...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

The Jays Guest House is in Pietermaritzburg, Claredon, 'n area wat bekend is vir sy Nasionale Botaniese Tuine, die Voortrekkermuseum en die tuiste van die Dusi-kanowedvaart is. The Jays Guest House beskik oor 3 st...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vriendegroepe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Benodig jy verblyf tydens 'n besoek aan Pietermaritzburg? Dan het ons net die plek vir jou! Duvet & Crumpets bied luukse akkommodasie vir sakelui, gesinne, sportspanne, toeriste en meer teen bekostigbare pryse. Ons...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Scottsville, KwaZulu-Natal

Amley B&B is geleë in die hartjie van Scottsville. Die sakekern is slegs 'n entjie ver en die nuwe Liberty Midlands Mall is slegs 10 min. se rit ver. By Amley het ons kamers wat aan mekaar gekoppel is. Die 1 k0ma...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2060 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za