Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eikestad Mall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Eikestad Mall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eikestad Mall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Eikestad Mall

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Golf River House is op die De Zalze Wyn- en Gholflandgoed op die R44 tussen Somerset-Wes en Stellenbosch. Dis 5 km vanaf Stellenbosch se middedorp en 10 km van die naaste strand af. Daar is 2 eenhede met privaat in...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore Jan Cats 5 is ideaal geleë in Stellenbosch se historiese middedorp. Avemore at Jan Cats bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel naby winkels en restaurante. Dié wo...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 3 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besiensw...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore at Eikehof No 2 is 'n pragtige, snoesige selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Dit is die ideale woonstel vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n veilige tuiste...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore at Eikehof No 24 is 'n pragtige selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Dit is die ideale woonstel vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n veilige tuiste soek waa...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore Eikehof No 26 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese Stellenbosch Sentraal. Die woonstel het verskeie oulike koffiewinkels, uitstekende restaurante en galerye op sy voorstoep. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Lemon Rind is 'n knus en smaakvol ingerigte enkelwoonstel in die hartjie van die historiese dorp Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie en gaste kan maklik tot die by restaurante, w...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Eikehoff Apartments is moderne selfsorgwoonstelle in Kerkstraat in die hartjie van Stellenbosch. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat dié historiese dorpie besoek. Dit is stapafstand vanaf...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Avemore Eikehof No 23 is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel wat die ideale ligging in die geskiedkundige hartjie van Stellenbosch bied. Dié private woonstel bied aan gaste die geleentheid om die unieke karakte...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

#Restmycase bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol ingerig is. Die eenheid het slaapplek vir 2 en is in 'n woonstelblok in die hartjie van Stellenbosch geleë. Dis ideaal vir paartjies, sakereis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 6015 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za