Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Ekombe Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ekombe Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ekombe Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ekombe Hospital

20% af Aanbod!
VanafR254
R203
per nag, vir 2 mense
Oord in Battlefields, KwaZulu-Natal

Elandsheim is geleë in die hartjie van die bekende Zulu, Anglo en Boer slagveld. Net 55 km van Dundee, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Ons is omring deur wildreservate in privaat besit, asook riviere, waterv...

Vanaf
R7 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Battlefields, KwaZulu-Natal

Fugitives Drift Guesthouse is 'n lieflike gastehuis op 'n 500 akker wildreservaat wat as 'n nasionale erfenisterrein geregistreer is. Die reservaat is bekend vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Battlefields, KwaZulu-Natal

Fugitive’s Drift Lodge is 'n lieflike lodge op 'n 200 akker-wildreservaat wat as 'n natuurlike erfenisgebied geregistreer is en bekend is vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die lodge is op die oo...

20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Battlefields, KwaZulu-Natal

Elandsview Guesthouse is in Elandskraal, op die Battlefields-roete van die KwaZulu-Natal Middellande. Die gastehuis is op 'n plasie met 200 pekanbome naby Rorke's Drift en Isandlwana met 'n pragtige uitsig oor die B...

Vanaf
R7 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Battlefields, Isandlwana

Isandlwana Lodge bied 12 luukse kamers, almal en suite en smaakvol gemeubileer in 'n mengsel van tradisionele en moderne style. Die lodge is langs die iNyoni-rotsformasie gebou, waarop die Zoeloe-bevelhebber op 22 J...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Mtonjaneni Lodge is 'n B&B op 'n prentjiemooi plaas in die eMakhosini-vallei wat deur die eienaar bestuur word. Die plaas is net 20 km van Melmoth se middedorp af. Verblyf by Mtonjaneni Lodge word in 26 uniek versi...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Melmoth, Zululand

Golf View Lodge is langs Melmoth Gholfbaan geleë. Ons het 27 en suite-kamers wat enkel-, dubbel-, 2 enkelbeddens en gesinskamers insluit en slaapplek aan 52 gaste bied. Elke kamer het lugversorging, DStv-kanale, t...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Melmoth, Zululand

Jenny's B&B is 'n tuiste weg van die huis waar noukeurige aandag geskenk word aan gaste se individuele behoeftes. Ons gasvrye huis is in 'n rustige tuin geleë. Ons is naby die Melmoth Country Club met 'n 9-putjieba...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Melmoth, Zululand

Mari's Cottage bied selfsorgkothuisies en is geleë in Melmoth, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Gaste kan kies tussen die selfsorg-op...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Lodge in KwaZulu-Natal

Intibane Lodge skuil in die ongerepte Vallei van die Konings en is vernoem na die Zoeloe-woord wat "vlakvark" beteken. Die lodge is 'n wild- en veeplaas wat privaat besit word en net 17 km suid van Ulundi op die R66...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 243 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]