Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Elephant Whispers besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Elephant Whispers .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elephant Whispers akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Elephant Whispers

Vanaf
R2 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hippo Hollow is omring deur welige inheemse tuine op die oewer van die Sabierivier in Hazyview, en net 10 minute van die Krugerwildtuin af. Ons het 'n ware "Out of Africa"-gevoel wat jou ontspanne en verfris sal laa...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kruger Park Lodge is buite die Kruger Nasionale Park, 10 km vanaf die Phabeni-hek, teen die rustige oewers van die Sabie-rivier in Hazyview, Mpumalanga geleë. Verblyf word in 3 slaapkamers en 2 badkamers gebied en...

10% af Aanbod!
VanafR2 250
R2 025
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kruger Park Lodge Chalet 226A is 'n selfsorg-chalet met 3 slaapkamers in privaat besit. Dié luukse chalet het 2 verdiepings en is volledig gemeubeleer. Dis op 'n RCI-gholflandgoed in Hazyview geleë. Shongwe Ing...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Savannah House is 'n ten volle toegeruste huis in Kruger Park Lodge, 'n luukse gholflandgoed is op die oewers van die Sabierivier. Die lodge bied akkommodasie vir 8 persone in 4 pragtige kamers, elk puik versier e...

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Hoyo Hoyo 573 Kruger Park Lodge is 'n losstaande selfsorg-lodge in Hazyview, 'n klein plaasdorpie in Mpumalanga wat wêreldberoemd is vir sy toeganklikheid na die magiese Panoramaroete. Dié vierslaapkamer-lodge bi...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Perry's Bridge Hollow is op 'n unieke perseel tussen kremetart-, vye- en akasia-bome in die hartjie van die koloniale Perry's Bridge Handelspos in Hazyview geleë. Daar is 27 ruim kamers en 3 gesin-suites wat ontsp...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kruger Park Lodge is aan die oewer van die Sabierivier geleë met pragtige rivier- en bosveld-uitsigte, die eenheid smelt saam met die natuurlike plantegroei en rustige omgewing van die lodge. Elke grasdak-eenheid...

Vanaf
R2 571
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge 275 is 'n lieflike drieslaapkamer-grasdaklodge in die Kruger Park Lodge in Hazyview. Kruger Park Lodge 275 bied bosveldverblyf naby die Sabierivier en is ideaal as jy die Krugerwildtuin wil besoek ...

Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 4)
Lodge in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Kruger Park Lodge word omring deur die ongetemde bosveld – 'n oase van welige groen grasperke, vloeiende water, en al die luukshede van 'n welwillende leefwyse. Die lodge bied iets vir almal. Dit is op die oewer v...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

"Khutso Lapeng", wat "rustige tuiste" in Sotho beteken, is in die bekroonde Kruger Park Lodge Gholflandgoed geleë en bied gerieflike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenheid met 3 slaapkamers. Die landgoed is aan die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1211 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]