Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Elim Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Elim Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elim Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Elim Hospital

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Louis Trichardt, Makhado

Louis Trichardt Lodge is aan die voet van die majestueuse Soutpansberge in Limpopo. Dit is Suid-Afrika se mees noordelike bergreeks en dié rotsagtige terrein is die tuiste van 'n gewilde besienswaardigheid - die ma...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Limpopo

Our Place Self-catering Accommodation bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in 'n akasiawoud, 15 km suid van Louis Trichardt. Elke kothuis het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R748
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Lantern Guest House is 'n pragtige vyfslaapkamerhuis wat in 'n tropiese tuin na aan die besige middestad van Louis Trichardt geleë is. Die gastehuis bied die ideale toevlugsoord vir sakereisigers en gesinne wat di...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Limpopo

Levubu Junction is op die R524 tussen Louis Trichardt en Thohoyandou geleë en bied bekostigbare en veilige verblyf in die lowerryke Levubu-vallei. Dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken of net wil oorna...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë. Red Roof Gastehuis bied verblyf in 4 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer met 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

139 on Munnik Guest House is 'n luukse gastehuis in Louis Trichardt in Limpopo. Dit is aan die voet van die majestueuse Soutpansberg geleë en bied hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n kalm en vreedsame omgewin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R783
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Purdy's Place bied gerieflike verblyf in ’n gastehuis in ’n stil woonbuurt in Louis Trichardt. Daar is 3 gastekamers en 'n gesins-suite wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer lei na ’n gesellige stoep...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Met sy kroeg en kombuis, bied Grasdak Guesthouse 'n feestelike atmosfeer, bekostigbare tariewe, warm gasvryheid en gerieflike verblyf. Dit word gereeld deur plaaslike besoekers en reisigers besoek. Grasdak Guesthous...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

93 on Cilliers is 'n lieflike gastehuis wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige en rustige omgewing bied. Die gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberg, geleë. Aandag word gegee aan de...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 290
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Apricity Inn is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Louis Trichardt. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om te stop op pad na verskeie bestemmings. Die woonstel het sy...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 243 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za