Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Elim Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Elim Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elim Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Elim Hospital

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

The Stables is 7 km buite Tzaneen en 7 minute se ry vanaf die middedorp. Dis op 'n kleinhoewe geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en die Wolkberge. The Stables bied 4 selfsorgkamers en 3 oornagkam...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Die Stoep bied gerieflike, gemeubileerde eenhede, net 4 km van Tzaneen af en dit spog met 'n uitsig oor die dam en die omgewing. Daar is 5 kamers: 3 gesinskamers wat met dubbel- en enkelbeddens en 2 kamers met dub...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Soutpansberge, Limpopo

Bosveld Guest House is 'n hartlike, unieke onderneming in die hartjie van Mogwadi in Limpopo. Ons het 15 verskillende kamers wat 'n groot verskeidenheid behoeftes dek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toe...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR640
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Limpopo

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Kurisa Moya Nature Lodge is op die platorand van die Noordelike Drakensberge in Limpopo geleë. Dié eko-lodge is 45 minute se ry vanaf Polokwane en sowat 3 tot 3,5 ure se ry vanaf Pretoria. Die lodge bied 'n uitsig...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

16 Letaba is op die eienaar se perseel in Tzaneen langsaan die Groot Letabarivier. Gaste het toegang met 'n afstandbeheer. Dié woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Tzaneen Guest House is in Limpopo geleë. Die gastehuis is stapafstand van Tzaneendam af en naby aan die grootste kremetartboom in Suid-Afrika. Elke kamer is toegerus met lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Christie's Inn is geleë in Tzaneen en het 'n huislike atmosfeer. Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik in Limpopo en word beskryf as 'n aantreklike subtropiese tuin-dorp. Dit lê aan die voet va...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Mowana Game Farm is 'n veilige, omheinde wildplaas, sowat 10 km buite Tzaneen op die Phalaborwapad. Dié privaat wildplaas is ideaal vir natuur- en wildliefhebbers en voëlkykers. Dis die ideale vakansie-akkommodasi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

The Manor Lodge is op 'n kleinhoewe in die skilderagtige dorp Tzaneen in Limpopo geleë. Die lodge bied verskeie kamer-opsies. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Al die kamers het waaiers en T...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 243 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za