Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Elliot Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Elliot Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elliot Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Elliot Provincial Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elliot, Grens Area

Die Tuinhuisie is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Elliot. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met DStv, asook elektriese komberse ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grens Area, Oos-Kaap

Conifer Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis op 'n werkende melk- en veeplaas naby die skilderagtige Elliot in die Oos-Kaap. Die kothuis is volledig gemeubileer en toegerus. Conifer Cottage bied slaapplek aan ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elliot, Grens Area

The Guardians Lodge bied selfsorgverblyf of B&B. Die lodge is op 'n werkende plaas, aan die voorheuwel van Elliot in die Suidelike Drakensberge, geleë. Akkommodasie by The Guardians Lodge beskik oor 6 grasdakkoth...

Vanaf
R912
per nag, vir 2 mense
Lodge in Grens Area, Oos-Kaap

Intaba Lodge is teen die voorheuwels van die suidelike Drakensberge geleë en bied gerieflike 3-ster-gasteplaasverblyf in 'n rustige omgewing. Die Oos-Kaap se majestueuse berge en riviere dra by tot die vreedsame at...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grens Area, Oos-Kaap

The Mountain Shadows Hotel is geleë in die skilderagtige Suidelike Drakensberge, in die hartjie van die Oos-Kaap en bied gerieflike verblyf in óf twee- óf drieslaapkamer en suite-eenhede. Die hotel is aan die bop...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Grens Area, Oos-Kaap

Stone House Bed and Breakfast or Self-catering Farm Stay is op 'n merinostoetplaas geleë en bied rustige plaasverblyf met ontbyt en/of aandete, of gaste kan 'n die selfsorgopsie kies. Dit is ideaal vir paartjies, g...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ugie, Grens Area

Die Naguiltjie Gastehuis is in Ugie geleë, 'n entjie se stap vanaf die Prentjiesbergdam. Die gastehuis bied sakpasverblyf en gaste kan kies tussen 4 kamers. Die kamers het elkeen 'n TV, yskassie, WiFi en handdoek...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ugie, Grens Area

The Cock & The Cat bied verblyf in Ugie, 'n dorpie in die Oos-Kaap. Die verblyf is naby winkels, restaurante, die munisipale kliniek en banke. Daar is 3 slaapkamers wat aan elke gas se behoeftes sal voldoen. Elke s...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ugie, Oos-Kaap

Clarendon Guest House is 'n bekoorlike, historiese gebou wat tot en met 1962 gebruik is as 'n weeshuis vir meisies. Die gastehuis is in Ugie geleë, onder die kranse van die Drakensberge. Daar is 16 individueel ve...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grens Area, Oos-Kaap

Lazy 8 River Lodge is in die berge in die noorde van die Oos-Kaap naby Ugie geleë. Dit bied 'n ononderbroke uitsig op die Prentjiesberg en Drakensberge. Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 84 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]